Ammoniumkarbonaat: Chemiese verbinding

Ammoniumkarbonaat is 'n sout met die formule (NH4)2CO3.

Eienskappe

Algemeen

Naam Ammoniumkarbonaat 
Ander name Vlugsout
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Ammoniumkarbonaat: Chemiese verbinding
Chemiese formule (NH4)2CO3
Molêre massa 96.07
CAS-nommer 506-87-6  
Voorkoms Kleurlose of wit vastestof
Fasegedrag
Smeltpunt (ontbind) 58 °C
Kookpunt -
Digtheid
Oplosbaarheid in water (pH =9,4 10% opl.)

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LC50 37 mg/kg (vis)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Ammoniumkarbonaat: Chemiese verbinding Chemie

Hierdie sout word dikwels vlugsout genoem omdat dit maklik ontbind:

As kristallyne vastestof is dit net as die monohidraat (NH4)2CO3.1H2O bekend. Dit het 'n ortorombiese struktuur (ruimtegroep Pnma Z=4; a = 12.047 (3), b = 4.453 (1), c = 11.023 (3) Å en V = 591.3 (3) Å3 [ρberekend = 1281.8 (7) kg m−3] by T= 10 K.). Hierdie stof word op aarde byvoorbeeld in ghwano as die mineraal teschemacheriet aangetref. Maar dit is dalk volopper in die heelal, byvoorbeeld in primitiewe planetêre newels.

Daar is nog twee ternêre kristallyne fases bekend in die NH3-CO2-H2O stelsel.

  • Ammoniumseskwikarbonaatmonohidraat (NH4)4(H2(CO3)3).H2O
  • Ammoniumbikarbonaat of ammoniumwaterstofkarbonaat (NH4)2HCO3

In oplossings word in ewewig karbamaatione NH2CO2 gevorm en kommersiële produkte wat die naam "ammoniumkarbonaat" dra, bevat dikwels hoofsaaklik ammoniumkarbamaat NH4NH2CO2.

Verwysings

Tags:

Sout (chemiese stof)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierJazzAkademiaLys van Afrikaanse televisiereekseElandréGetalAfrikanersDie CampbellsDoelwitVoedselkettingMenslike seksuele gedragRenosterEthiopiëMoskouHaasVoëlMaagKaapse AfrikaansFrankrykWerner AbrolatEiffeltoringDascha PolancoAngkor WatSkilpadLidwoordBotswanaSeksspeeldingLandbou in Suid-AfrikaMarie AntoinetteNasionale PartyKaapse pietjiekanarieAstronomiese eenheidAfrikaanse wielewaalHigiëneNepotismeLys van kleureKonsonantNewstead AbbeySondagPostmasburgLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPoerimUpingtonSwedeNarsistiese persoonlikheidsteuringMeervoudStedelike hitte-eilandDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAtlantiese OseaanLikkewaanHartversakingKwitansieEpilepsieSuid-Afrikaanse GrensoorlogLionel MessiSI-stelselPalmsondagBrandmondsindroomDanie Botha (musikant)Nazi-DuitslandGlobaliseringWaterpokkiesTydbestuurRumatiekTrappe van vergelykingEkonomieVarkgriepDie VaderlandAppel (sanger)Zerilda SteynPlettenbergbaaiIndo-Europese taleAfleiding (taalkunde)🡆 More