Musikant Danie Botha

Danie Botha (gebore 25 Junie 1964 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing.

Sy debuutalbum, Wenners, is in 1989 vrygestel. Van sy treffers sluit in: Wenners en Ek kan.

Danie Botha
Gebore25 Junie 1964 (1964-06-25) (59 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
GenresGeestelike liedjies
Beroep(e)Musikant
EtiketteDECIBEL, MARANATHA, EMI, SONY, SELECT
Webwerfdaniebotha.co.za

Danie is op 28 September 1991 met Daleen getroud. Danya, hul dogtertjie, is op 6 Julie 2004 gebore.

Diskografie

Ateljeealbums

  • Wenners (1989)
  • Ek Kan (1990)
  • You're A Star (1991)
  • Kom Saam (1992)
  • Shofar (1993)
  • Loof Die Here (1994)
  • El Shaddai (1995)
  • Die Houtkruis (1996)
  • Jump For Joy (1997)
  • Selah (1998)
  • Duet 2 (1995/1997, saam met Piet Smit)
  • I'm A Believer (1998)
  • Duet 3 (saam met Piet Smit)
  • Agapé (1999)
  • You Are God (1999)
  • Shalom
  • Kyk, Hy Kom! (2002)
  • Shalom
  • Amazing Grace (2002, saam met Piet Smit)
  • Whispering Hope (2003, saam met Piet Smit)
  • Shofar (2003)
  • Go Light Your World (2004, saam met Piet Smit)
  • Die Beginjare
  • Dankie (saam met Piet Smit)
  • Al Wat Ek Is (2005)
  • Geestelike Wenners
  • Master Of The Wind
  • Lei My (2006)
  • Bestes
  • For Just A Moment (2008)

Versamelalbums

  • Treffers 1990-1993
  • 25 Gunsteling Geestelike Treffers (1999)
  • Die Duetversameling (saam met Piet Smit)
  • How Great Thou Art - The Duet Collection (saam met Piet Smit)
  • 50 Gewildste Treffers (2007)

DVD

  • Kyk, Hy Kom!
  • Only Believe
  • Lei My: "Live" (2008)
  • Only Believe
  • Kyk Hy Kom DVD 2009

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Musikant Danie Botha DiskografieMusikant Danie Botha VerwysingsMusikant Danie Botha Sien ookMusikant Danie Botha Eksterne skakelsMusikant Danie Botha196425 JunieAfrikaansPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaGroot-VisrivierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKinderregteRina HugoJudaïsmeAfrikaanse taalleerSarel Jacob PretoriusKatoenLys van kinderspeletjiesGrondwet van Suid-AfrikaMenstruasieChromatografieKolorektale kankerDoelwitErfenishulpbronByRefentse MorakeToestand van materieKlereAardedagAkademiaKunsRacheltjie de BeerBreinvliesontstekingVingerseksMurunwa MakwarelaFabelGriepKonjunktivitisGoogleTweede WêreldoorlogOnderwerp (taalkunde)PubliekWaarheid-en-versoeningskommissieKatKlavierTegnologieSokkerGeldSosiale mediaHokkie20ste eeuBronsGianna MichaelsLionel PetersonVolstruisVulvaVars waterDiskriminasieOnse VaderSkaakTussenwerpselDrinkwatervoorsieningSirkelElektrodeSwartbewussynsbewegingSwangerskapConsolidated B-24 LiberatorEngelsNamibwoestynSimmetrieMeningsverskil oor aardverwarmingVaginaDuitse maselsPablo PicassoFotosinteseNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOntwerpSeksueel oordraagbare infeksieSuid-Afrikaanse randSiekteEkonomie van Suid-AfrikaChatGPTKunsmatige algemene intelligensie🡆 More