Karbonaat

Algemeen

Eienskappe

Naam Karbonaat  
Karbonaat Karbonaat 
Termochemiese radius 1,89 Å  
143,5 [Scm2/mol]
Lys van anione

'n Karbonaat is 'n sout wat die komplekse ioon CO2−3 bevat of 'n ester wat die (bidentate) -CO3-groep bevat. Die ioon is die suurres van koolsuur H2CO3.

Karbonaat
kaliumkarbonaat (potas)

Die ioon het 'n vlakdriehoekige vorm. Die sentrale koolstofatoom het 'n oksidasietoestand van +4. 'n Beskrywing van die binding in die karbonaatioon met die Lewisteorie lei tot drie sogenaamde resonansiestrukture wat aandui dat een van die bindende elektronpare nie net tussen 'n koolstof- en 'n suurstofatoom geplaas is nie, maar gedeel word deur al die atome van die ioon. 'n Beter beskrywing is moontlik met die molekulêre-orbitaalteorie en lei tot 'n bindingsorde van 1,333 vir die drie C-O bindings.

Karbonate van die alkalimetale soos soda Na2CO3 en potas K2CO3 is oplosbaar, ander karbonate is onoplosbaar in water.

Karbonate kom baie in die natuur voor, veral kalsiumkarbonaat.

Karbonate vorm basiese waterige oplossings omrede die tweede pKa van koolsuur 'n taamlik hoë waarde het (pKa2=10,33). Dit lei daartoe dat 'n ewewig ontstaan waarin die karbonaatioon geprotoneer en 'n hidroksielioon gevorm word volgens die formule:

Afgeleide verbindings

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DurbanInflasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogWoestynVaalrivierSwart nasionalismeAmateurradioGeweldOopbroninhoudBoelieryOranjerivierKlopjagAkademiaKameelperdPlastiekFotoEthiopiëAmhariesTussenwerpselAppendiksNatriumsulfietChroniese siekteBestuiwingZoeloeVigsWoordeboek van die Afrikaanse TaalSirkusOplossing (chemie)AkuutVerstedelikingShakaUniegebouVeelvoudige sinD.J. OppermanKunsmatige algemene intelligensieMiskruierWater (molekuul)Winnie Madikizela-MandelaEmfiseemEkonomie van Suid-AfrikaBorskankerEweknienetwerkMenstruasieWerkloosheid3D-rolprentLys van nedersettings in Suid-AfrikaTelevisieMagnesiumPlae van EgipteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAppel (sanger)SamestellingBronsFinansiële staatTamatieHartaanvalProteïenMahatma GandhiDemi Lee MooreAntoniemTwaalf Stamme van IsraelSuid-Afrikaanse ReserwebankHolocaustSlag van Cuito CuanavaleWillie JoubertPad na jou hartVerkoueRefentse MorakeKondensasieByvoeglike naamwoordMateriaalIntensiewe vormPriemgetalPaddaAnale seksHeelgetalDriedimensioneelPoes🡆 More