Almati

Almati (Kasaks: Алматы) is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad van Kasakstan.

Voor 1992 was die stad bekend as Alma-Ata (Russies: Алма-Ата). Met 'n bevolking van 1 348 500 (2008) is die stad die grootste in die land, en sy bewoners maak nege persent van die totale bevolking uit. Almati, wat in die suidooste van Kasakstan naby die grens met Kirgisië geleë is, is die ekonomiese, kulturele en wetenskaplike sentrum van Kasakstan.

Алматы
Almati

Almati
Kaart Wapen
Almati
Almati
Vlag
Almati
 Land Vlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewes Almati
 Koördinate 43°17′N 76°54′O / 43.283°N 76.900°O / 43.283; 76.900
 Stigting 1854
 Oppervlakte:  
 - Totaal 324,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 500-1700 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 1 420 747
 - Bevolkingsdigtheid 4,152/vk km
 Etniese groepe:  
 - Kasakke 51,5%
 - Russe 30,0%
 - Tatare 2,0%
 Tydsone UTC +6
 - Somertyd Geen
 Amptelike webwerf www.almaty.kz

Tags:

KasaksKasakstanKirgisiëRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die GelofteKatjieWielGewone slakvreterMangelSoogdierVersamelnaamMiltMasturbasieAfkortingMuskietSeksuele stimulasieIntensiewe vormWerkloosheidSikloonFotosinteseMisdaadStaalGetalStokely CarmichaelGeografie van Suid-AfrikaKremetartPerdOrale seksLys van bekende Suid-AfrikanersOopbroninhoudWaterkringloopJode in Suid-AfrikaSomerAngssteuringAustraliëKappie (skryfteken)VoorvoegselHipertensieWebblaaierSaartjie BaartmanStamselLys van Afrikaanse televisiereekseBynierOogproblemeWaterpokkiesPieter StraussGriekse teaterNkosi Sikelel' iAfrikaDistrik SesHamilton WesselsNeutFamilie (verwantskap)Groot Muur van ChinaSkoenlapperGeprosesseerde kosNasionale VrouemonumentBiblioteekVeeartsHorlosieVloeistofWynand du ToitMiddeloorontstekingSwartbewussynsbewegingKindersiektesLys van politieke partye in Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopLabia (geslagsdele)HaasDonkieLangste woordImpakte van toerismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpinnekopAardbewingPad na jou hartAnneli van RooyenMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDuitse maselsMetaalPadda🡆 More