Karaganda

Karaganda (Kasaks: Қарағанды, Russies: Караганда; luister (hulp·inligting)) is die hoofstad van die Karaganda-streek in Kasakstan.

Dit is die vierde grootste stad volgens bevolking naas Almati (Alma-Ata), Noer-Soeltan (Astana) en Sjimkent. Die geraamde bevolking in 2020 was 497 777. Karaganda lê sowat 230 km suidoos van Kasakstan se hoofstad, Noer-Soeltan.

Қарағанды
Karaganda

Karaganda
Kaart Wapen
Karaganda
Karaganda
Vlag
Karaganda
 Land Vlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewes Karaganda
 Koördinate 49°50′N 73°10′O / 49.833°N 73.167°O / 49.833; 73.167
 Stigting 1951
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 497 777
 Tydsone UTC +6

Karaganda is die tuiste van baie mense van Duitse afkoms. Die meeste etniese Duitsers is deur Stalin na Siberië verban nadat Duitsland die Sowjetunie in 1941 binnegeval het. Tot in die 1950's was baie van hulle nog in strafkampe. Karaganda se inwonertal het van 1989 tot 1999, ná die verbrokkeling van die Sowjetunie, met 14% afgeneem. Sedertdien het sowat 100 000 mense na Duitland geïmmigreer. Karaganda was eens die grootste stad in Kasakstan naas Almati.

Verwysings

Tags:

AlmatiKasaksKasakstanKk-karagandy.oggLêer:Kk-karagandy.oggNoer-SoeltanRussiesSjimkentWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaMusieksimboleGoogleJohannesburgInfeksieNederlandSimboolLys van visseTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)ToerismeWatersuiweringLys van musiekinstrumenteEmosieHomofoonSatellietfotoSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeHorlosieElon MuskKalenderBTWDaggaWhatsAppInkomsteMiljardMusiekSendelingposisieMotorvoertuigKaliumKoue OorlogTafelbergMaroela MediaJohannes MeintjesHartaanvalApostoliese GeloofsbelydenisPrivaat maatskappyKrokodilSelfvertroueBrandmondsindroomStaalSaartjie BaartmanRina HugoBlaarJodeWet op NaturellengrondTierMasturbasieWaatlemoenGordelroosLangste woordWoordInternetKasteel die Goeie HoopRookgewoonteSelfstandige naamwoordGeboorteOrthopteraWerkwoordMuskietSamestellingPrimêre sektor van die ekonomieGrondsoorteDomkragRugbyDemografie van Suid-AfrikaArmoedeverligtingGautengMisdaadPenisKoedoeAfrikaanse WikipediaGedigRekeningkundeVryheidsdagSpringbokWithaaiHoofstad🡆 More