Air China

Air China Limited ((zh) 中国国际航空公司) (IATA-kode: CA, ICAO: CCA) is die vlagdraer en een van die hooflugrederye van die Volksrepubliek China, met sy hoofkantoor in Shunyi-distrik, Beijing.

    Moet nie verwar word met China Airlines nie
Air China
中国国际航空公司
Die Chinese landsvlag pryk op die romp van 'n Air China vliegtuig. Air China is die enigste vlagdraer van China.
IATA ICAO Roepteken
CA CCA AIR CHINA
Gestig1988
Hoofspille
Fokusstede
  • Chongqing Jiangbei Internasionale Lughawe
  • Guangzhou Baiyun Internasionale Lughawe
  • Guiyang Longdongbao Internasionale Lughawe
  • Hangzhou Xiaoshan Internasionale Lughawe
  • Hohhot Baita Internasionale Lughawe
  • Lhasa Gonggar Lughawe
  • Tianjin Binhai Internasionale Lughawe
  • Wuhan Tianhe Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramPhoenix Miles
AlliansieStar Alliance
Subsidiêre
  • Air China Cargo (51%)
  • Shenzhen Airlines (51%)
  • Air Macau (67%)
  • Dalian Airlines (80%)
  • Beijing Airlines (51%)
  • Shandong Airlines (22.8%)
Vlootgrootte317
Bestemmings185
HouermaatskappyChina National Aviation Corporation Cathay Pacific (Hongkong)
SitkamerVIP Lounge
HoofkantoorBeijing Tianzhu Lughawe Industriële Sone
Shunyi-distrik, Beijing, Volksrepubliek China
SleutelpersoneWang Changshun (Voorsitter)
Cai Jianjiang (President)
Totale ekwiteitVS$ 20 miljard (2010)
Webwerfhttp://www.airchina.com

Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing Capital Internasionale Lughawe as basis. Die Chinese landsvlag pryk op die romp van Air China vliegtuie. Air China is die enigste vlagdraer van China.

Huidige vloot

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BeijingIATA-kodeICAOLugrederyVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SterLys van Afrika-landeSkooluniformSeksuele stimulasieKoorsJudaïsmeAluminiumSelfieKwosiëntAngolese BurgeroorlogWerkloosheidKewerBosluisbytkoorsSkildklierAprilDesmond TutuOlimpiese Somerspele 2024JeuksiekteSpysverteringstelselDokterRolprentVergelykings (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersDiepaartromboseSprokieOpenbare redevoeringOogproblemeGroot DepressieGreen PornoDiplopodaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHoofstadEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDieregeluideBlomMateriaalVoortrekkermonumentMieliestronkRassisme in AfrikaNiemetaalKlereTradisionele literatuurNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMaatskappyKoolstofAspoestertjieMaroela MediaMandalaAngola3D-rolprentKweekhuisgasMuskietSaartjie BaartmanRuan PienaarWiskundige terminologieNasiebouVenda (taal)Gewone breukeNieuwoudtvilleSewe doodsondesNaeltjiesLionel MessiSimmetrieMiljardMonoloogLewerKweekhuiseffekMenseregteEskomSpringbokkeMalariaKolorektale kankerKaapstadTweede WêreldoorlogNarsistiese persoonlikheidsteuringMenseregtedagChristene🡆 More