China Southern Airlines

China Southern Airlines is 'n lugredery met sy hoofkwartier in Baiyun-distrik, Guangzhou, Guandong-provinsie, Volksrepubliek China.

Dit is die wêreld se sesde grootste lugredery gemeet aan passasiers vervoer en Asië se grootste lugredery in vlootgrootte en passasiers vervoer. Dit is die vierde grootste lugredery in die wêreld in binnelandse passasiersverkeer en die sesde grootste in geskeduleerde plaaslike passasierskilometers gevlieg. Sy belangrikste spille is op Guangzhou Baiyun Internasionale Lughawe en Beijing Capital Internasionale Lughawe. Die lugredery vlieg tans na 216 bestemmings met 'n vloot van meer as 650 vliegtuie.

China Southern Airlines
China Southern Airlines
'n Airbus A380 van China Southern Airlines.
IATA: CZ
ICAO: CSN
Roepsein: CHINA SOUTHERN
Slagspreuk: Fly your dreams
Gestig: 1988; 36 jaar gelede (1988)
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Guangzhou, Guangdong,
Volksrepubliek China
Hooflughawe: Beijing Capital Int. Lughawe
President: Tan Wangeng
Markkapitalisasie: VS$ 11 miljard (2010)
¥62,543 miljard RMB(2017)
Werknemers 100 000 (2015-2016)
Alliansie: SkyTeam
Bestemmings: 216
Vloot: 657 (insluitend vrag)
Webtuiste: http://us.csair.com/

China Southern Airlines is op 1 Julie 1988 gestig as gevolg van die herstrukturering van die Burgerlugvaartadministrasie van China. Sedertdien is dit oorgeneem en het ook saamgesmelt met 'n aantal plaaslike lugrederye, steeds as een van China se "Groot Drie" (naas Air China en China Eastern Airlines). China Southern Airlines is 'n lid van SkyTeam. Die redery se logo is 'n rooi kapokblom op 'n blou vertikale stertvin.

In 2012 het China Southern Airlines 86,5 miljoen plaaslike en internasionale passasiers vervoer met 'n gemiddelde laaifaktor van 81%.

Spilpunte

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Beijing Capital Internasionale LughaweGuangzhouGuangzhou Baiyun Internasionale LughaweLugrederySpil (lughawe)Volksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeerfrontOligopolieBurgerregteLeierBeaufortskaalWaterbesparing in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSpysverteringstelselRenaissanceAarverkalkingRookgewoonteHigiëneVeelvoudige sinHoenderMorfeemMediese diagnoseDramaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OlifantSomerWoordeskatErosietipesGianna MichaelsBiodiversiteitToestand van materieGrondWoordEreksieByvoeglike naamwoordLys van Griekse mitologiese figureKlein-KarooGedigVolhoubaarheidAnale seksWithaaiDrie-eenheidHoofpynAluminiumEllipstekenEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkWerkloosheidSpringbokErfenisdag (Suid-Afrika)Industriële RevolusieSwartRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMiltEugenetikaVerlede tydReënKindersiektes1913RassismeDruiweFisiese oefeningSkaakInkomsteWiskundige terminologieGroot GatHartseerImmunologieVulkaanApokriewe boekeHorlosieEskomBloeddrukVervoerKlimaatveranderingKrieketPriemfaktorMartin Luther King jr.Noag se arkKartografieSekondêre sektor van die ekonomie🡆 More