Boeing 747-400

Die Boeing 747-400 was die grootste weergawe van die Boeing 747 (tydens sy gebruikstyd) en op 'n stadium (1988-2007) die grootste kommersiële passasiersvliegtuig wat in gebruik was, 'n titel wat dit aan die Airbus A380 afgestaan het toe laasgenoemde vliegtuig in Oktober 2007 in gebruik geneem is.

Die -400 reeks was die beste verkoper en die mees gevorderde model van die 747-familie. Die 747-400 is deur die Boeing 747-8 vervang wat in 2011 in gebruik geneem is.

Boeing 747-400
Boeing 747-400
'n British Airways 747-400. British Airways het teen 57 die meeste 747-400s gehad
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger Boeing Commercial Airplanes
Nooiensvlug 29 April 1988
Vrygestel 29 Februarie 1989 (Northwest Airlines)
Status In diens
Hoofgebruiker British Airways
Vervaardig Passasiersweergawe: 1988-2005
Vragweergawe: 1993-2009
Aantal gebou 694
Eenheidskoste VS$234-266.5 miljoen (2006)
Ontwikkel van Boeing 747
Weergawes Boeing 747-8
Boeing YAL-1

Verwysings

Eksterne skakels

    Geskiedenis


Tags:

Airbus A380Boeing 747-8

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorFossielbrandstofDolfynSkildklierGawes van die Heilige GeesProvinsies van Suid-AfrikaAardverwarmingMenseregteLyfstraf in skoleReënvalbepalingHeidelberg, GautengChloorBeesLarry PageTegnologieNieuwoudtvilleBywoordEmfiseemTolla van der MerweLys van bekende Suid-AfrikanersInflasieAfvalbestuurInligtingDroogteMagsverheffingWaterbesparing in Suid-AfrikaDikdermNierversakingSendelingposisieTaalBreinvliesontstekingBernice WestErfenisdag (Suid-Afrika)OraniaLenteNasionale VrouedagWêreld- Ekonomiese ForumKoolhidraatLys van Afrikaanse skrywersBelgiëCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHannes van WykFabelLeesAustraliëConsolidated B-24 LiberatorOorkruipersKindersiektesTermietPolisieJode in Suid-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGreen PornoMondTandbederfWikipediaMadison IvyMonopolieBynierUnited Democratic FrontDemokratiese Republiek die KongoAnilingusKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLewerBysteekVormGoudDemi Lee MoorePaasfeesHorlosieWoordsoortAfrikaanse taalleerOnderhoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Byvoeglike naamwoordTienerKarlien van Jaarsveld🡆 More