Afrikaanse Knorhaan: Visspesie

Die Afrikaanse knorhaan (Trigloporus lastoviza) is 'n vis wat voorkom aan die suidelike kus van KwaZulu-Natal en die kus van die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die African gurnard.

Afrikaanse knorhaan
Afrikaanse Knorhaan: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Trigloporus

Spesie:
T. lastoviza
Binomiale naam
Trigloporus lastoviza
(Bonnaterre, 1788)

Identifikasie

Die vis word tot 60cm lank. Die lyf is gevlek met rooi, bruin en wit skakerings. Die pektorale vinne het skouspelagtige blou, helder vlekke op op 'n groen agtergrond. Die bokant van die kop is soms ligpers. Hulle leef in aflandige riwwe en sanderige areas in water wat 25 tot 150m diep is. Die visse is alleenlopers en lê op die bodem en wag om skaaldiere te vang.

Dit is die enigste spesie in die genus.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaanse Knorhaan IdentifikasieAfrikaanse Knorhaan Sien ookAfrikaanse Knorhaan BronAfrikaanse Knorhaan Eksterne skakelsAfrikaanse Knorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreMetaalLugbesoedelingMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakSoortnaamMonopolyBynierJode in Suid-AfrikaRymNelson MandelaGreen PornoKarakteriseringAlliterasieKrugerwildtuinAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOlimpiese SpeleHomoniemUniegebouDuitslandBalletNarsismeBek-en-klouseerJohan BadenhorstPinksterSonnetMaroela MediaKultuurOranjerivierSpinnekopBloemfonteinSatellietEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeBreinSeksueel oordraagbare infeksieEweknienetwerkTydWatersuiweringXenofobie in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondGesonde dieetDoopErfenisdag (Suid-Afrika)Onderhandelinge om apartheid te beëindigBrandmondsindroomGrondwet van Suid-AfrikaTopsy SmithHoenderNoord-KaapAsemhalingLuiperdVerlede tydMiddeloorontstekingVersamelnaamGevolge van aardverwarming op oseaneTuberkuloseOseaanPretoriaSkildklierVlekvrye staalAmhariesOlifantPesachNederlandsKarooSimboolLidwoordAmateurradioVerkoueMenseregteLys van Afrikaanse televisiereekseMieliestronkEnsiklopedie🡆 More