Kaapse Knorhaan

Die Kaapse knorhaan (Chelidonichthys capensis) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor van Kaap Fria tot by Maputo.

In Engels staan die vis bekend as die Cape gurnard.

Kaapse knorhaan
Kaapse Knorhaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Superfilum:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chelidonichthys

(Kaup, 1873)
Spesie:
C. capensis
Binomiale naam
Chelidonichthys capensis
Sinonieme
  • Chelidonyctis capensis (Cuvier, 1829)
  • Trigla capensis (Cuvier, 1829)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is rooierig aan die bokant, ligrooi net onder die sylyn en wit of pienk tot by die pens. Die pektorale vinne is donker groen met 'n groot swart vlek aan die binnekant. Op die vlek is klein wit of donker blou kolletjies. Die vis word tot 70 cm lank. Die pektorale vinne is lank.

Habitat

Die vis leef in sagte bodems in water wat van 10 – 390 m diep is. Die wyfies skiet kuit in die somer en die eiers is pelagies. Die onvolwassenes vreet skaaldiere en die volwassenes skaaldiere en vis. Die swemblaas word gebruik om geluide mee te maak. Gesogte eetvis en het groot kommersiële waarde.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kaapse Knorhaan VoorkomsKaapse Knorhaan HabitatKaapse Knorhaan Sien ookKaapse Knorhaan BronKaapse Knorhaan VerwysingsKaapse Knorhaan Eksterne skakelKaapse Knorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieBrendan PeyperKaartAardverwarmingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTolla van der MerweSoortnaamMagsverheffingInflasieTydAustraliëJakkalsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBeesBrasiliëBewaringstatusNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeldTradisionele Afrika-medisyneThys die BosveldklongElektroniese of digitale mediaAppel (sanger)VlinderByvoeglike naamwoordNierversakingElon MuskKommunikasieOnderhoudMikro-ekonomieToerismeNasionalismeNaaldekokerAtoomMaroela MediaBesoedelingAardbewingRymOligopolieMaatskappyKongo-krisisDokterVerdampingGasWitrenoster1200SonnestelselMenslike skeletKameelperdRieldansLys van Afrikaanse rolprenteWater2001Brittany Ashton HolmesGesondheidConsolidated B-24 LiberatorKweekhuiseffekNuwe TestamentEufemismeNiersteenOnderwerp (taalkunde)Steenkool in Suid-AfrikaLyfstraf in skoleRobert SobukweHeupWoordeboek van die Afrikaanse TaalMIVPlastiekGoudPlaattektoniekDialoog in fiksieVlag van Suid-AfrikaRumatoïede artritisBestaansboerderyLeeuBraaiDonderstormVersamelnaam🡆 More