Triglidae

Die Knorhane (Triglidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes.

Daar is agt genera met 125 spesies wat hoort tot dié familie en tien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Triglidae
Triglidae
Chelidonichthys spinosus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Triglidae
Genera

Aspitrigla
Bellator
Chelidonichthys
Eutrigla
Lepidotrigla
Prionotus
Pterygotrigla
Trigla

Kenmerke

Die familie se lywe is lank en bedek met klein skubbe. Die pektorale vinne is lank en vergroot. Die grootte wissel van 15 – 70 cm en die familie kom voor op die bodem tot op dieptes van 480 m. Die familie gebruik die groot pektorale vinne om op die bodem te "loop" en hulle vreet skaaldiere en ander vis. Dit is 'n belangrike kommersiële vis.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Chelidonichthys
  • Trigla
  • Trigloporus

Sien ook

Bron

Tags:

Triglidae KenmerkeTriglidae GeneraTriglidae Sien ookTriglidae BronTriglidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BakterieWaterpokkiesLabia (geslagsdele)FireflyStereotipeKatastrofiese bewegingGlasWikipediaPandjabiKlankVoedselbewaringLys van bekende Suid-AfrikanersAnette EngelbrechtGayAppel (sanger)Akuut-aksenttekenRobbeneilandDepressie (gemoedstoestand)PenisMilitêre diensplig in Suid-AfrikaIsraelLeeuAtheneAnargismeSeksposisieHoutskoolKontinentNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitMedia (kommunikasie)SinsbouAnilingusApokriewe boekeBTWBruin huisslangJakobGawes van die Heilige GeesLeksikografieGeorgeSkilpadBoesmanOogproblemeLys van Afrikaanse digtersKaapse AfrikaansVangueriopsis longifloraInternasionale Fonetiese AlfabetDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBok van BlerkFokker F27 FriendshipGalblaasNoag se arkAfrikaansEjakulasieAfrikaanse wielewaalVoornaamwoordNazi-DuitslandGenesisMarie AntoinetteJan BlohmKonjunktivitisRinkhalsIslamitiese kalenderKarlien van JaarsveldRKankerBuffelJaco JacobsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVarkgriepOnderwysSlag van BloedrivierTeater van Suid-AfrikaBGeorgiese nasionale rugbyspanRockmusiekByvoeglike naamwoordBorsteBoek🡆 More