Aden Gepantserde Knorhaan

Die Aden gepantserde knorhaan (Satyrichthys adeni) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Mosselbaai.

Aden gepantserde knorhaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Satyrichthys
Spesie:
C. adeni
Binomiale naam
Satyrichthys adeni
(Lloyd, 1907)
Sinonieme
  • Peristedion adeni (Lloyd, 1907)
  • Peristedion posthumaluva (Deraniyagala, 1936)
  • Peristedion pothumaluva (Deraniyagala, 1936)
  • Peristedion pothumaluvae (Deraniyagala, 1936)
  • Peristethus adeni (Lloyd, 1907)

Voorkoms

Die vis se lyf is lank en die kop is plat. Aan die snoet is daar twee lang bene wat uitsteek terwyl daar aan die ken twee baarde is. Die kop en lyf is oranjerooi tot rooibruin terwyl die rante van die dorsale en anale vin dof bruin is. Die vis word tot 70 cm lank.

Habitat

Die vis leef in sand en modder bodems in water wat 58 – 295 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Aden Gepantserde Knorhaan VoorkomsAden Gepantserde Knorhaan HabitatAden Gepantserde Knorhaan Sien ookAden Gepantserde Knorhaan BronAden Gepantserde Knorhaan VerwysingsAden Gepantserde Knorhaan Eksterne skakelAden Gepantserde Knorhaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlangGalblaasInfeksieVerkoueWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWitbloedselLidwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Blonde stereotipeVaginale kankerPersentasieWes-Germaanse taleKappie (skryfteken)EjakulasieGrondwaterAuschwitz-konsentrasiekampIndiëAfrikaansPornografiese akteurJagluiperdMIVIntensiewe vormBernice WestSeksposisieKontinentPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaSeisoenMeerKATJeugdagBTWMotreënDemokrasieJan Christian SmutsTekstielSportJacobus Hendrik PierneefParlement van Suid-AfrikaNagmaalVrouNeerslagLiesbreukMetaalVier temperamenteMaanOnderwysOmtrek, oppervlakte en volumeBysteekReënspinnekopKrieketWikimedia-stigtingSelfbeeldRumatiekMieliestronkGoogleSowjetunieKunselementeVolhoubaarheidMateriaalHoofletterRugbywêreldbeker 2023VersamelnaamNiersteenTandbederfBlourokkeNarsistiese persoonlikheidsteuringBeesLeonardo da VinciVoëlVaginaWaterbesoedelingEsias BoschKolorektale kankerEngels🡆 More