51 V.c.: Jaar

◄ | 56 v.C.

51 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

51 V.c.: Gebeure, Sterftes, Verwysings Kalenders  
51 V.c.: Gebeure, Sterftes, Verwysings
Gallië
Ab urbe condita 703
Chinese kalender 2646 – 2647

丙巳 – 丁午

Hebreeuse kalender 3710 – 3711
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 5 – 6

Gebeure

Gallië

  • Die hele Gallië is nou deur die Romeine onderwerp, maar in die noorde bedreig die Bellovaci Rome se bondgenote, die Remi. Julius Caesar trek na die noorde en onderdruk die Bellovaci.
  • In die suidweste van Gallië heers nog onrus. Die oppidum van Uxellodunum word ingeneem. Caesar sny hulle water af en die fort kom tot 'n val.
  • Caesar gaan oor die Alpe terug na Gallia Cisalpina.

Sirië

  • Die Partiërs val die Romeinse Ryk binne en bereik Antiogië. Cassius Longinus, quaestor en bevelhebber in Sirië, weer die aanval af.
  • Bibulus volg Cassius Longinus in Sirië op. Hy veroorsaak onenigheid onder die Partiërs en verdryf hulle.

Anatolië

Egipte

  • Kleopatra VII en haar tienjarige halfbroertjie Ptolemeus XIII volg Ptolemeus XII Auletes op.
  • Caesar probeer om van die 17,5 miljoen denarii wat Auletes hom skuldig was, 'n deel terug te kry van sy opvolgers.

China

  • Die Han van China sluit vrede met die Xiong-nu.

Sterftes

  • Ptolemeus XII neos Dionysos Auletes, farao van Egipte
  • Poseidonios - (geraamde datum)

Verwysings

Tags:

51 V.c. Gebeure51 V.c. Sterftes51 V.c. Verwysings51 V.c.45 v.C.46 v.C.47 v.C.48 v.C.49 v.C.50 v.C.52 v.C.53 v.C.54 v.C.55 v.C.56 v.C.57 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaWaterbesparing in Suid-AfrikaStedelike hitte-eilandAngolaKoppeltekenYsterNG gemeente JansenvilleMondBreinKoorsblaarLewerWinnie Madikizela-MandelaDuitslandSomerInflasieSkarlakenkoorsHoofkarakterJeuksiekteSokkerVergelykings (taalkunde)WaterkringloopBerghaanSaartjie BaartmanJakobLongVaalrivierBruto binnelandse produkBreinkaartGeletterdheidLien se lankstaanskoeneWatersuiweringKolorektale kankerPrimêre sektor van die ekonomieSamestellende afleidingSwartrenosterSkoenlapperAfkortingImpakte van toerismeProksemikaVaginaVlag van Suid-AfrikaErosietipesChatGPTKoolhidraatDermpoliepApartheidTamatieHoenderHeuningbyHandelsmerkNedersettingAkademiaMisdaadNarsistiese persoonlikheidsteuringVulkanismeVakbondGautengErica BoyerRoofdierGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogAardeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDroomAfrikanersMaselsDialoog in fiksieNasionaal-SosialismePinksterDelft, KaapstadEienaamMonopolyGesondheidKultuurPiesangBrandmondsindroomNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More