12 V.c.: Jaar

◄ | 17 v.C.

12 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

12 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes Kalenders  
12 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes
Nero Claudius Drusus
Ab urbe condita 742
Chinese kalender 2685 – 2686

乙申 – 丙酉

Hebreeuse kalender 3749 – 3750
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 44 – 45

Gebeure

  • Die nuwe Romeinse leërkamp Vetera naby Xanten word voltooi .
  • Daar is onrus oor belastinge in Germania Inferior.
  • Augustus se aangenome seun Drusus trek oor die Ryn naby Xanten die dal van die Lippe in om 'n veldtog teen die Germane te hou.
  • Straatsburg word as Argentoratum ("Stad by die Rivier") gestig.
  • Bonn word deur die Romeine as Bonna gestig.
  • In Bonna organiseer Drusus die Classis Germanica, die vloot van die Ryn. Hy laat kanale soos die Fossa Drusiana grawe in wat later Nederland sal heet. Met sy skepe verken hy die kus van die Noordsee tot die huidige Denemarke .
  • Augustus word pontifex maximus
  • In Lugdunum begin Drusus met die bou van 'n Ara Pacis, 'n altaar van die vrede vir die Tres Galliae. Dit is die eerste Ara Pacis buite die een in Rome self.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Tags:

12 V.c. Gebeure12 V.c. Geboortes12 V.c. Sterftes12 V.c. Verwysings12 V.c.10 v.C.11 v.C.13 v.C.14 v.C.15 v.C.16 v.C.17 v.C.18 v.C.6 v.C.7 v.C.8 v.C.9 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepXhosasOos-KaapGesonde dieetVratKeelseerKnysnaEkonomieWinterOorstromingKolorektale kankerMondGrondwetSteenkool in Suid-AfrikaXenofobieTuberkuloseHerfsHipertensieKlem-in-die-kaakNedersettingPretoriaBernice WestDaggaTsongaSamestellende afleidingKolitisBorsteAlkoholismeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsArabies-Israeliese konflikMetaalnywerheidKwosiëntPersoonlike voornaamwoordAsiëGevolge van aardverwarming op oseaneJodeGiuseppe GuarneriGholfYslandVingerseksKommaVoedingSeksuele penetrasieAfrikanernasionalismePseudowetenskapPlae van EgipteMonumentSowjetunieAngina pectorisPalestyneRugbyKnieMotorvoertuigGriekwa-AfrikaansErektiele disfunksieAnusWolkWaterDubbelpuntJan BlohmWikimedia-stigtingGewone breukeMetafoorMaagsweer25 AprilLenteKatoenKappie (skryfteken)MagneetRuslandSpringbokkeSwawelHemelvaartKonjunktivitisFossielbrandstofPikkewyn🡆 More