Marcus Vipsanius Agrippa

Marcus Vipsanius Agrippa (23 Oktober/November 63 v.C.

- 12 v.C.) was 'n belangrike Romeinse generaal van die Romeinse Ryk en 'n staatsman. Hy was ook 'n goeie vriend en skoonseun van Keiser Augustus.

Marcus Vipsanius Agrippa
Marcus Vipsanius Agrippa

Borsbeeld van Agrippa.

Geboortedatum 23 Oktober/November 63 v.C.
Sterfdatum 12 v.C.
Sterfplek Kampanië
Lojaliteit Marcus Vipsanius Agrippa Romeinse Republiek
Marcus Vipsanius Agrippa Romeinse Ryk
Jare in diens 45 v.C. – 12 v.C.
Rang General
Eenheid Romeinse weermag
Poste beklee Karthagiese weermag tydens die Tweede Puniese Oorlog
Veldslae/oorloë Caesar se burgeroorlog
  • Slag van Munda

Naas-Caesar burgeroorlog

Bevryders se burgeroorlog

  • Slag van Philippi

Finale oorlog van die Romeinse Republiek

Biografie

Agrippa is tussen 23 Oktober en November 63-62 v.C. op 'n onbekende plek gebore. Sy pa was moontlik Lucius Vipsanius Agrippa. Hy het 'n ouer broer gehad wat se naam ook Lucius Vipsanius Agrippa was, en 'n suster met die naam Vipsania Polla. Die familie was nie prominent in die Romeinse openbare lewe nie. Agrippa was die skoonseun van Keiser Tiberius. Hy was die oupa van Caligula en die oupagrootjie van Nero.

Tags:

12 v.C.23 November23 Oktober63 v.C.Keiser AugustusRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KangaroeCyril RamaphosaKompasVoorsetselInfeksieAppel (sanger)Adolf HitlerBrandmondsindroomWikisourceSpelerposisies in rugbyDagroofvoëlsSelfstandige naamwoordTurksvyOnse VaderDansPornografiese subgenresLys van bekende Suid-AfrikanersLikkewaanHernubare energieSmaakHondsdolheidNazi-saluutAfghanistanVerkoueGrysstofMenslike penisgrootteAngssteuringRacheltjie de BeerTobie CronjéAllergieOnderwys (geskiedenis)Marita NapierBreinvliesontstekingProvinsies van Suid-AfrikaAnrich HerbstYouTube21 v.C.Staat PalestinaMaselsKoolhidraatSelfieRoekelose DadeLandbouLys van Afrikaanse skrywersMosambiekBloemfonteinPersoonlikheidBelgiëWladimir PoetinGoogle TranslateRolprentNAVOSkoenlapperAntieke EgipteHartSkarlakenkoorsRykie van ReenenDonker materiePampoentjiesEWiki CommonsKolonoskopieMaroela MediaSlag van BloedrivierWaterpokkiesSatireSixtynse kapelPoësieOorlog in Soedan (sedert 2023)HartversakingKlimaatAfrikaanse woordelys en spelreëlsAsië🡆 More