307261 2002 Ms4: Asteroïde

(307261) 2002 MS4 is ’n groot klassieke Kuipergordelvoorwerp (KGV).

Dit is die naasgrootste bekende voorwerp in die Sonnestelsel sonder ’n naam, naas (225088) 2007 OR10. Dit is in 2002 deur Chad Trujillo en Michael Brown ontdek. Op Brown se webtuiste word dit gelys as byna vir seker ’n dwergplaneet.

(307261) 2002 MS4   
307261 2002 Ms4: Asteroïde
(307261) 2002 MS4 se wentelbaan is soortgelyk aan dié van 50000 Quaoar, maar het ’n groter helling.
Ontdekking
Ontdek deur Chad Trujillo,
Michael E. Brown
Datum 18 Junie 2002
Kleinplaneet-benaming2002 MS4
Kleinplaneet-kategorie Cubewano (Kleinplaneetsentrum)
Uitgebreide verstrooideskyfvoorwerp (Deep Ecliptic Survey)
Wentelbaaneienskappe
Epog 13 Januarie 2016
Afelium 47,74 AE
Perihelium 35,694 AE
Halwe lengteas 41,717 AE
Wentelperiode 269,45 jaar (98 415,8 dae)
Gem. omwentelingspoed 4,58 km/s
Gem. anomalie 216,187°
Baanhelling 17,677°
Lengteligging van stygende nodus 215,963°
Periheliumhoek 215,534°
Fisiese eienskappe
Afmetings 934±47 km
0,051+0,036−0,022
Temperatuur ≈ 43 K
Skynmagnitude 20,6
Absolute magnitude 3,7
3,5±0,4 (R-band)

Beskrywing

Volgens ramings van die Spitzer-ruimteteleskoop het die voorwerp ’n deursnee van 726±123 km. Die Herschel-span raam die deursnee op 934±47 km, wat dit een van die grootste 10 bekende TNV's sal maak, en groot genoeg om deur die Internasionale Astronomiese Unie as ’n dwergplaneet beskou te word.

Dit is tans 47,2 AE van die Son af en sal in 2123 sy perihelium bereik. Dit is reeds 55 keer waargeneem, en beelde van voor sy ontdekking strek terug tot 8 April 1954.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

(225088) 2007 OR10DwergplaneetKuipergordelSonnestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeErica BoyerSuikerbekkiesDrinkwatervoorsieningKriekBraaiDiepaartromboseKaliumKlankverskynselsKlein vyf diereGeslagsgelykheidAardeProteïenSharpeville-slagtingJo BlackSuikersiekteKuberkrakerPomeloTrigeminale neuralgieLemoenArabiesOlimpiese Somerspele 2024KondensasieKalsiumMierSpelerposisies in rugbyKweekhuisgasWiki CommonsMotorvoertuigKommunikasieGroot vyfVolhoubare ontwikkelingPinksterPlaasjapieMisdaadromanPad na jou hartLeeuKoedoeXenofobie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randTweede WêreldoorlogLoonHomofoonBerlynse MuurAnneli van RooyenSwamMadison IvyAspoestertjiePussy RiotVersoeningsdagAkroniemPersoonlike voornaamwoordKalahariVaste stofLongPampoentjiesInligtingPikkewynVennootskapConsolidated B-24 LiberatorIsraelInternet van DingeXhosaAntisemitismeHelpmekaar-kollegeLandbouArmoedeverligtingVleilandMpumalangaAlliterasieKaapse MaleiersGesonde dieetBeesSinoniemBelastingHartKlavierRacheltjie de Beer🡆 More