Apside

’n Apside (ook apsis genoem) is die naaste en verste punt in die elliptiese wentelbaan van een hemelliggaam om ’n ander (meestal groter) een.

Die lyn van een apside na ’n ander is die langste as van die ellips, oftewel die apsidelyn.

Apside
Die perigeum (X) en apogeum (Y) van ’n voorwerp (B) in ’n baan om die Aarde (A).

Om die twee punte te onderskei, word verskillende benamings vir die naaste en die verste punt gebruik, na gelang van die groter liggaam waarom die ander een wentel. ’n Paar voorbeelde is:

Hemelliggaam  Grootste afstand  Kleinste afstand
Algemene Benaming  apoapside  periapside
’n Voorwerp om die Son  afelium  perihelium
’n Voorwerp om die Aarde  apogeum  perigeum
’n Voorwerp om Jupiter  apojovium  perijovium
’n Voorwerp om Mars  apomartium  perimartium
’n Voorwerp om ’n ster of dubbelster   apastron  periastron
’n Voorwerp om ’n sterrestelsel  apogalaktikon  perigalaktikon
’n Voorwerp om die Maan  apokintion  perikintion
’n Voorwerp om Venus  apokiterion  perikiterion

Die perigeum van die maan is dus die punt waar dit die naaste aan die Aarde is, en die afelium van die Aarde is die verste punt van die Son af.

Tags:

EllipsWentelbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernkragKwaggaKaapstadStilleweChemiese verbindingRicus NelVarkgriepAfrikaanse woordelys en spelreëlsBloemfonteinDierChloorMenslike seksuele gedragMenslike skeletVryheidsdagHoofstadWaterbesoedelingJames AlexanderBaälKlem-in-die-kaakWiki CommonsJudaïsmeTelefoonLys van musiekinstrumenteMolekuulEwenaarLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandNic de JagerMeervoudBloedsomloopstelselOos-KaapVlinderKatoenAntoniemDiskriminasieWinnie Madikizela-MandelaCovid-19-pandemieSaldanhabaaiNuwe TestamentBeenbreuke en ontwrigtingsKuberkrakerNederduitsch Hervormde KerkBloedingPeriodieke tabelKasteel die Goeie HoopPesachKoperOnderwys in Suid-AfrikaMonopolieLys van slangeAnglo-BoereoorlogDroogteHennie MaasEngelsHeuningbyKaapstadse waterkrisis 2015-2018LugbesoedelingJoseph LynchRooikatNeerslagVoëlgriepAVoorvoegselHeidelberg, GautengSonJakkalsInstagramNasionale PartyDigtheidGriepWaar ruwe rotseKaliforniëVolhoubare ontwikkelingTradisionele literatuur🡆 More