Republiek

'n Republiek, in die mees basiese sin, is 'n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense (hoe ook al gedefinieer) afkomstig is, eerder as vanuit 'n oorerflike of ander beginsel.

Republiek
Republieke in die wêreld

Republieke is nie noodwendig demokraties nie — byvoorbeeld, baie republieke se mag word onder diktatorskap uitgeoefen, of volledige burgerskap word nie gebied aan slawe, vrouens of mense van spesifieke ras of etniese afkoms nie — en nie alle demokratiese grondwette word as republieke geag nie — byvoorbeeld, daar word nooit na die Verenigde Koninkryk, alhoewel demokraties in meeste van sy instellings en wetgewing is, as 'n republiek verwys nie, omdat dit 'n oorerflike staatshoof het, sowel as oorblywende oorerflike elemente in sy wetgewing.

Die woord is afkomstig vanuit die Latynse res publica, of "publieke saak, ding" Hierdie term, soos die Griekse ekwivalent politeia, beteken fundamenteel die politieke organisasie van die samelewing in 'n algemene sin, en die gebruik van hierdie terme deur klassieke outeurs (soos die titel van Plato se Republiek) behoort nie geneem te word as verwysings na enige spesifieke vorm van grondwet nie.

Eksterne skakels

Tags:

Soewereiniteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaÖrebroNarsistiese persoonlikheidsteuringGrondbesoedelingHadedaKoffieDriemanskap van 1813LimfvatstelselPornhubFanie ViljoenRefentse MorakePandaTuisbladElandréDriehoekAfrikaansBoelierySenuweestelselVoortrekkermonumentPersoon (taalkunde)BateHorlosieBrongitisAlvin BruindersMIVSjokoladeTussenwerpselOogLys van Afrikaanse televisiereekseWikipediaMondSeksuele opwekkingHartversakingYsterMynbouKeelseerHipoteseSpelerposisies in rugbyGeestesteuringTierboskatBaardskeerder-spinnekopEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNetbalKoorsRMS TitanicHoofkarakterRomeinse syfersProstaatklierAfrikaanse taalleerVlieg (dier)Soweto-opstandAnette EngelbrechtGesonde dieetKolitisArmoedeMenslike penisgrootteWayde van NiekerkVaginale kankerVrymesselaryDulcie van den BerghLeonardo da VinciVleilandNelson MandelaImpakte van toerismeErica BoyerWindkragMasturbasieCoca-ColaWitbloedselMenslike seksuele gedragSirkelKlimaatLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBergwind🡆 More