Staatshoof: Amptenaar wat die hoogste uitvoerende posisie in 'n soewereine staat beklee

'n Staatshoof is 'n persoon wat die hoogste gesag van 'n land beliggaam of verteenwoordig.

Die funksies van die staatshoof verskil van land tot land. So kan 'n staatshoof absolute magte hê, of slegs seremoniële take verrig.

Staatshoof: Amptenaar wat die hoogste uitvoerende posisie in 'n soewereine staat beklee
George Washington, eerste president van die VSA.

In monargieë word die staatshoof oor die algemeen deur oorerflike troonopvolging bepaal. Hierdie staatshoofde kan verskillende titels dra, soos koning, keiser of prins. Sommige monargieë soos Maleisië het 'n verkose monarg wat elke 5 jaar uit die sultans van die deelstate verkies word.

In republieke word die staatshoof oor die algemeen verkies, óf direk deur die kiesers, óf deur volksverteenwoordiging. Die titel van so 'n staatshoof is meestal president of staatspresident.

Sien ook

Tags:

GesagMensStaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHeelgetalKameelInstagramRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMenseregtedagNamibiëKarlien van JaarsveldLyfstraf in skoleKrimpvarkieModeontwerpWilna SnymanAngina pectorisGroot vyfSpringbokkeRoossenekalWindkragLeierAfrikaanse woordelys en spelreëlsWes-KaapLongontstekingLys van medisinale kruieLeeuNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBlourokkeKultuurHemelBesemSeeVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaCorioliskragJan van HunksLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandFranse RewolusieRepubliek van Zoid AfrikaArmoedePaarl GimnasiumTasché BurgerGoudHarry KerrBevolkingTussenwerpselRivierElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTrevor NoahLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameViëtnamTradisionele literatuurVisBrongitisPols-oksimeterJan van TonderPlantPersoonlikheidSowjetunieJoseph LynchSkaakMielieKakiebosDokterDroomKlein-KarooKatoenParkinson se siekteKobus LombardKommunikasieDemokratiese Republiek die KongoYouTubeSwartbewussynsbewegingAbstraksie (rekenaarwetenskap)KoggelmanderSonNkosi Sikelel' iAfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigSamestellingNederduitsch Hervormde KerkJakob🡆 More