Priemgetal: ’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is

In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is.

Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.

'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.

Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en is nie priemgetalle nie en ook nie saamgestelde getalle nie.

Die reeks van priemgetalle begin sò:-

2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29, 31, 37, 41, 43, 47, 53, 59, 61, 67, 71, 73, 79, 83, 89, 97, 101, 103, 107, 109, 113, 127, 131, 137, 139... 

Die getal twee is die enigste ewe getal wat ook 'n priemgetal is. Priemgetalle groter as 5 kan net op 'n 1,3,7 of 9 eindig.

Eksterne skakels


Tags:

Natuurlike getalWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuiseffekSeksuele stimulasieAnna Maxwell MartinDie KontrakUkeleleWerkersdagMenslike-ontwikkelingsindeksVariëteitCesca-stoelHendrik VerwoerdAng LeePaulus van Tarsus2023 Azerbeidjanse Grand PrixHomofoonSokkerSkildklierBorsteHartversakingCity of WestminsterProvensaalsRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Spelerposisies in rugbyKoos KombuisTropiese jaarAngina pectorisLugbesoedelingStereotipeNicole KidmanGalblaasErfenisdag (Suid-Afrika)KoningrooibekkieDildoHeupvervangingMenslikepapilloomvirus-infeksieEnsiklopedieAntieke Nabye OosteKuratorNazi-DuitslandVeldtog AfrikaansQMetafoorRod AlexanderThaise bahtClint Eastwood2022Savanne-olifantHerpes simplexOpper-OostenrykKasteel die Goeie HoopJaco JacobsBelgiëWikimedia-stigtingVingerseksMonopolieLêerSeismologieBelarusAndrew LincolnSuiwelprodukKyriakos MitsotakisAkkerIslamGroot vyfVierkante kilometerSkisofrenieKick-AssN.P. van Wyk LouwSiembambaDie CampbellsReënspinnekopAfrikaGemsbokSkaapKilogreep🡆 More