Veldtog Afrikaans

Veldtog Afrikaans is ’n bemarkingsveldtog wat op 26 Mei 2016 van stapel gestuur is as deel van die Dagbreek Trust se aksies.

Die veldtog se doel is om die Afrikaanse taal te bevorder en as ’n handelsmerk te vestig. Die veldtog bestaan hoofsaaklik uit ’n mediaveldtog wat gebruik maak van radio-, TV-, en buitelugadvertensies om bewustheid te skep vir die groot aantal Afrikaanssprekendes en mense wat dit geniet om Afrikaans te praat. Die advertensies spoor die publiek aan om na die webtuiste Afrikaans.com te gaan wat vir lesers meer inligting bied oor die veldtog.

Afrikaans.com

’n Webwerf met die naam Afrikaans.com is reeds geskep en is as die kernelement van die veldtog beskryf deur dr. Theuns Eloff, voorsitter van die Dagbreek Trust. Die webwerf dien as 'n hulpbron vir Veldtog Afrikaans en dien as die platform vir kompetisies en ander veldtogte wat die positiewe bemarking van Afrikaans in die oog het.

Veldtog Afrikaans  afrikaans.com wil nie net die voortou neem met die skep van ’n aanlynbeweging wat Afrikaans positief bemark en beïnvloed nie, dit wil ’n persoonlike verwysingsraamwerk van inligting, vermaak en opvoeding vir die gebruiker wees wat ten alle tye toeganklik is, waar gebruikers ook al beweeg
— Theuns Eloff
Veldtog Afrikaans 

Verwysings

Tags:

201626 MeiAfrikaansAfrikaans.comDagbreek TrustRadioTV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArabiesPlantGeestesteuringLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaatskappyHipoteseAborsie in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopPersentasieQuebecKabinet van Nelson MandelaFrankrykGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMuishondGeslagKoolstofMiltSeeLongToestand van materieAfkortingKoolhidraatOngeprosesseerde kosKunsTsoenamiSkisofrenieChemiese verbindingTaalKoronavirusAborsieNetbalGroot TrekTuisbladVK (sosiale netwerk)ArmoedePad na jou hartPenetrasieGenadedoodSan FranciscoVlermuisBrugMusiekFabelDokterImpakte van toerismeMonoloogAntoniemRobert SobukweMandaryn-ChineesPoolsMuskeljaatkatKrieketVaginaEienaamGlasSmall HandsDikdermHernubare energieTydKlem-in-die-kaakKaapstadWerkloosheidKaliforniëC.J. LangenhovenWinnie Madikizela-MandelaMetafoorSelfieElandréDaggaVarkWaterkringloopTropiese sikloonLiesbreukGroepsgebiedewetBynier🡆 More