Ewe getal
'n Ewe getal in wiskunde is 'n heelgetal wat deur twee gedeel kan word. Die heelgetalle wat nie deur twee gedeel kan word, is onewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.
Die ewe getalle is:
…, -6, -4, -2, 0, 2, 4, 6, …
Eienskappe
Alle ewe getalle kan as 2n uitgedruk word en onewe getalle as 2n+1.
Die som van twee gelyke natuurlike getalle is altyd ewe. So is n + n = 2n, dus 'n veelvoud van 2.
- Die som van twee ewe getalle is weer 'n ewe getal, want 2n + 2m = 2(m+n), dus 'n 2-voud.
- Die som van twee onewe getalle is ewe, immers is 2n+1 + 2m+1 = 2(n+m+1).
- Die som van 'n ewe en 'n onewe getal is egter onewe: 2n + 2m+1= 2(n+m)+1.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersMenseregteSjabloon:Gebruiker ja-4GeweldSpesiaal:Onlangse wysigingsSjabloon:Gebruiker daSuid-AfrikaNazi-DuitslandMassamediaSjabloon:Gebruiker deSjabloon:Gebruiker ja-1ApartheidSjabloon:SybalkAntoniemErfenisdag (Suid-Afrika)HolocaustErfenisKategorie:Artikels met SNAC-ID-identifiseerdersSjabloon:Mediese vrywaringsnotaAminosuurRussiese inval in Oekraïne, 2022Bruto binnelandse produkNelson MandelaGeldSelfstandige naamwoordKoue OorlogKategorie:Skending van menseregteYsterWerkloosheidWaterbesoedelingEkonomie van Suid-AfrikaLêer:Wiktionary small.svgMinisterRobbeneilandLeeuBiochemieIntensiewe vormSkoenlapperRuslandStaalSjabloon:Gebruiker ja-2IdeologieNederlandKategorie:Gebruiker da-3Adolf HitlerTrappe van vergelykingArmoedeEnkelspelerTweede WêreldoorlogSuid-KoreaByvoeglike naamwoordMoordMeter per sekondeGetalWiki:OmtrentGregoriaanse kalenderGeorgetownMetaalAthelstan van EngelandMiddelmisbruikAfrikaansSpanjeProteïenVersamelnaamMax HorkheimerJudy GarlandSkilderkunsKorrupsieGoudTransliterasieJanet WardByWiki:General disclaimerKinderregteValsbaai-natuurreservaatKali Yuga