Akker: Eenheid waarmee oppervlakte gemeet word

'n Akker is 'n eenheid waarmee oppervlakte gemeet word.

Dit word veral gebruik om landbougrond uit te meet. Histories is 'n akker die hoeveelheid grond wat 'n man met een os in een dag kan ploeg. Internasionaal gesproke word 'n akker as 'n reghoek van 4046,8564224 m² gedefinieer.

Akker: Eenheid waarmee oppervlakte gemeet word
'n Akker (rooi) in vergelyking met 'n Amerikaanse voetbalveld (groen) en 'n sokkerveld (blou).

Om dit in perspektief te stel, 'n akker is gelykstaande aan ongeveer:

Geskiedenis

Die Engelse woord "acre" is afkomstig van die Oud Engelse "æcer (oorspronklik beteken dit "ope veld", gelykstaande aan die Duitse "Acker", die Nederlandse "akker", die Latynse "ager" en die Griekse "agros"). In die Domesday Book van 1086 word 'n akker as die hoeveelheid land wat 'n man met een ploeg en een os in 'n dag kan ploeg.

Aangesien hierdie grootte na gelang van die boer en die gesondheid van sy beeste gevarieer het, is daar later besluit om die eenheid vas te stel. Vir die rede het konings Eduard I, Eduard III, Hendrik VIII en George IV wette ingestel om die eenheid te definieer.

Onder die heerskappy van Victoria van die Verenigde Koninkryk stel die Britse "Weights and Measures Act" van 1878 'n akker as 4,840 vierkante jaart vas. Lande van die Britse Statebond en die Verenigde State van Amerika het later soortgelyke wetgewing ingebring.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DagLandbouManOppervlakteOsPloegReghoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapGriekwa-AfrikaansYouTubeSeekoeiRonelda KamferSkoolWoordeboek van die Afrikaanse TaalKriekLionel PetersonDonderstormSosiale mediaGeweldWoordsoortDricus du PlessisGasLiewe HeksieDiskriminasieWetenskapAnale seksWaterstofRoofvoëlHerfsKimberleyGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKaliumWieg van die MensdomMateriaalSuid-Afrikaanse randNazi-DuitslandPersentasieNagmaalDeelteken en umlautOos-KaapHarry PotterNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyConsolidated B-24 LiberatorErfenisdag (Suid-Afrika)KontinentPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBrandmondsindroomMobutu Sese SekoAardedagAkademiaKlinkerMusiekKlereInternetSimon PetrusProvinsies van Suid-AfrikaKwaZulu-NatalWaterpokkiesBloedsomloopstelselRudi ClaaseNatuurbewaringSowjetunieSkaakArthur GrumiauxEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBrongitisLys van Griekse mitologiese figurePornografieKunstenaarGriepTekstielVakbondMaselsAfrikaansAfro-AmerikanersRussiese inval in Oekraïne sedert 202223 AprilPornhubSekondêre sektor van die ekonomieSeksuele penetrasieRumatiekBysteekVrou🡆 More