Bloemhofdam

Die Bloemhofdam, vroeër bekend as die Oppermansdrifdam, is 'n dam in die Vaalrivier naby Bloemhof op die grens van Noordwes en die Vrystaat.

Dit is die 6de grootste dam in Suid-Afrika met 'n oppervlak van meer as 230 vk kilometer wanneer vol.

Bloemhofdam
Uitsig oor die dam
Uitsig oor die dam
Amptelike naam Bloemhofdam
Ligging Bloemhof
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 27°40′15″S 25°37′40″O / 27.67083°S 25.62778°O / -27.67083; 25.62778 25°37′40″O / 27.67083°S 25.62778°O / -27.67083; 25.62778
Dam in Vaalrivier
Doel Besproeiing, drinkwater
Openingsdatum 1970
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 33 m
Lengte van wal 2400 m
Bakmaat 1 269 miljoen m3
Reservoir Bloemhofdamreservoir
Damoppervlak 230 km2

Die dam het 'n bakmaat van 1 269 miljoen m3. Die damwal is ongeveer 33 meter hoog en het 20 kruinsluise. Die dam lewer gemiddeld 435 miljoen m3 per jaar. Dit verskaf ook beter beheer oor die water wat deur die uitkeerwal 97 km stroomaf aan die Vaalharts-besproeiingskema gelewer word.

Bloemhofdam is in 1970 voltooi en is 2 km stroomop van die dorp Bloemhof. Die Bloemhofdam-natuurreservaat lê langs die dam in die Noordwesprovinsie, terwyl die Sandveld-natuurreservaat langs die dam in die Vrystaat lê.

Die dam is 'n welbekende bestemming vir hengelaars op soek na karp en babers.

Sien ook

Verwysings

Bloemhofdam 
Die Bloemhofdam se damwal.

Tags:

BloemhofDamLys van grootste damme in Suid-AfrikaNoordwesSuid-AfrikaVaalrivierVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingAanhalingstekensBorsteSeksueel oordraagbare infeksieLewerImpakte van toerismeJakarandaHeuningHoenderNierversakingWikiquoteAardverwarmingYsterKhoisanSeetherWet op Bantoe-onderwysTweede VryheidsoorlogTolla van der MerweMantisBloeddrukTweede WêreldoorlogNasionale lied van Suid-AfrikaKrieketSekondêre sektor van die ekonomieMusieksimboleBruin menseMangaanMieliestronkDriedimensioneelDundermChemiese verbindingErica BoyerSwangerskapPolitieke partyPomeloOrgasmeVaginaKlinkerIntensiewe vormPad na jou hartSkaapLys van kinderspeletjiesMuishondLys van Griekse mitologiese figureRussiese inval in Oekraïne sedert 2022StollingsgesteenteApostoliese GeloofsbelydenisKennisBywoordIsraelJagluiperdMenseregtedagWerkwoordWielWynand du ToitKunsmatige intelligensieBybelErfenisdag (Suid-Afrika)Peach van PletzenHeupPlaasjapieHanoverOnderwysMutasieWortelSteve HofmeyrKriekYouTubeVerstedelikingMasjienMobutu Sese SekoDesimale breukeRatelIdioom🡆 More