Sandrivier: Rivier in die Vrystaat, Suid-Afrika

Die Sandrivier (voorheen Zand Rivier, Engels: Sand River, voorgestelde nuwe naam: Tikoerivier) is 'n rivier sentraal in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Die rivier is 'n sytak van die Vetrivier, wat op sy beurt saamvloei met die Vaalrivier by die Bloemhofdam.

Sandrivier
Die Sandrivier op 'n kaart in 1887.
Die Sandrivier op 'n kaart in 1887.
Die Sandrivier op 'n kaart in 1887.
Stroomgebied Vrystaat, Suid-Afrika
Oorsprong Tweefontein, Vrystaat
Monding Tierfontein
Vetrivier
Lengte 200 km (124 myl)
Oorsprong-hoogte 1 660 m (5 446 voet)
Monding-hoogte 1 260 m (4 134 voet)
Ligging van Sandrivier op 'n kaart (Vrystaat)
Sandrivier
Sandrivier
Koördinate: 28°5′31″S 26°24′51″O / 28.09194°S 26.41417°O / -28.09194; 26.41417 26°24′51″O / 28.09194°S 26.41417°O / -28.09194; 26.41417

Die Sandrivier ontspring net suidoos van Paul Roux, vloei noordwes, kruis die N5 nasionale pad, swaai dan weer suidwes tot by Senekal waar dit weswaarts vloei. Die rivier vloei nou deur die Allemanskraaldam, kruis die N1 nasionale pad tussen Winburg en Ventersburg en vloei dan verby die dorp Virginia. Hiervandaan vloei die rivier steeds weswaarts, kruis die R710-streeksroete en net daarna sluit dit aan by die Vetrivier.

Die rivier het bekendheid verwerf met die ondertekening van die Sandrivierkonvensie tussen die Boere en Britte in 1852. Die rivier het sy naam ontvang nadat 'n wa in die sandbodem vasgeval het, en die vrag eers afgelaai moes word voor dit uitgesleep is.

Bronne

Verwysings

Tags:

BloemhofdamSuid-AfrikaVaalrivierVetrivierVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreAlliterasieBywoordHamburgerKasterolieNuwe TestamentKatWikiSwangerskap23 AprilMaatskappyWebjoernaalWolkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Geografie van Suid-AfrikaKarlien van JaarsveldSeksueel oordraagbare infeksieUnited Democratic FrontSlawernyVergelykings (taalkunde)Lys van Kaapstad se voorstedeVoëlKinderregteGalileo GalileiDeelteken en umlautPinksterAardverwarmingGreen PornoVigsJohannesburgHolocaustAardedagGoudkus (streek)Olimpiese SomerspeleStilleweMusieksimboleKuberkrakerBreinkaartLandbouKultuurStaatstoelaeSikloonChloorRobbeneilandAntjie SomersKostuumsOseaanSoortnaamBoomFrankrykVennootskapKolitisOnderhoudMonopolieNic de JagerVoorsetselPseudowetenskapRassisme in AfrikaWebwerfJeuksiekteKolonialismeSwart nasionalismeVerenigde KoninkrykKlem-in-die-kaakSlag van BloedrivierStadWoordsoortAnale kankerDoelwitKangogrotteKinkhoesDroogteElon MuskJohannes MeintjesMaagFiela se kind🡆 More