Siluriformes

Siluriformes (babers of katvisse) is 'n wydverspreide vis-orde wat tot die klas Actinopterygii behoort.

Siluriformes
Tydperk: Jura - Hede
Siluriformes
Ictalurus punctatus
Siluriformes
Arius felis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Siluriformes
Families

Sien teks.

Kenmerke

Dié orde is een van die grootstes met ongeveer 31 families, 400 genera en oor die 2200 spesies. Die meerderheid van die families leef in varswater en slegs twee families leef in die see. Babers kom oorwegend voor in Suid-Amerika maar word ook aangetref in Afrika, Noord-Amerika en Eurasië. Hulle almal het drie tot vier baarde om die mond en het geen skubbe nie. Baie spesies het 'n skerp stekel in die dorsale en pektorale vinne.

Babers in Suid-Afrika

Babers is een van die gewildste teikenvis onder varswater hengelaars in Suid-Afrika en die afgelope tien jaar het die baber al hoe gewilder geword. Die baber is tewens die grootste inheemse roofvis in ons waters; dit is volop, baklei baie goed op ‘n vishoek en is boonop ‘n uitstekende tafelvis. Daarbenewens gryp ‘n baber net so gretig ‘n kunsaas as enige ander aas, wat dit ook ‘n gewilde teiken vir kunsaas-hengelaars maak.

Families

Die volgende visfamilies behoort tot die orde Siluriformes:

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Siluriformes KenmerkeSiluriformes Babers in Suid-AfrikaSiluriformes FamiliesSiluriformes GalerySiluriformes Sien ookSiluriformes BronSiluriformes VerwysingsSiluriformes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfThabo MbekiHoenderResensiePornografiese akteurGeslagsgelykheidPornKeelseerGoogleAardbewingDroom7de LaanVierde Industriële RevolusieRenosterkewerIetermagoBipolêre gemoedsteuringDirekte en Indirekte redeMadison IvyGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLiefdeTsoenamiMusieksimboleGewasboerdery in Suid-AfrikaIntensiewe vormDiatomiese molekuulDinteranthusEierleierEnkelvoudige sinBurgerregteKoorsSkaapNamibiëMuisvoëlPseudowetenskapKlem-in-die-kaakVars waterRooikatWitrenosterBergpredikasieJohan BadenhorstHoopDesimale breukeMenseregteNazi-DuitslandGroepsdrukPapierNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRobert SobukweLettergreepVerkleurmannetjieGewone breukeKoos BekkerAbstraksie (rekenaarwetenskap)DeelwoordOrgasmeAuschwitz-konsentrasiekampNagBeer AdriaansePresident van Suid-AfrikaDermpoliepSomerBywoordGenadedoodJode in Suid-AfrikaGroot vyfNarsismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTsongaLetterlike en figuurlike taalgebruikKoolstofdioksiedPuberteitKinderregteWoordeboekFotosinteseHeks van HexrivierTobie CronjéSteve Hofmeyr🡆 More