Pretville

Pretville is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 November 2012 in fliekteaters landswyd begin draai het.

Die rolprent het in sy openingsnaweek meer as R900 000 verdien.

Pretville
Regisseur Linda Korsten
Produksieleier Paul Kruger
Met Marlee van der Merwe
Eugene Jensen
Annette Engelbrecht
Terence Bridgett
Emo Adams
Jakkie Louw
Steve Hofmeyr
Lizz Meiring
Liesl du Toit
Musiek deur Machiel Roets
Ateljee Hartiwood Films
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Amptelike webtuiste

Die rolprent handel oor 'n klein fiktiewe dorpie in die laat 1950's wat in die harte van alle Suid-Afrikaners lê. Hier is alles moontlik en allerhande interessante dinge gebeur. Pretville is die blyplek van ʾn paar bekende akteurs en sangers, maar daar is ook nuwe intrekkers met nuwe, vars talent. Die dorp doen sy naam gestand en daar is altyd 'pret' in Pretville!

Genre

Die rolprent is 'n musiekblyspel.

Hoofrolspelers

En andere.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Pretville GenrePretville HoofrolspelersPretville VerwysingsPretville Sien ookPretville Eksterne skakelsPretvilleAfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Robert SobukweAB de VilliersGriekwa-AfrikaansXhosasBorskankerLewerGautengAfrikaanse Taalmonument (Welkom)BloedvergiftigingTsongaKevin RuddMigrasie van diereNedersettingBloeddrukVoegwoordTydRegverdige handelTuberkuloseJaco JacobsWoordeboek van die Afrikaanse TaalSlag van BloedrivierMaatskappyPampoentjiesSuid-Afrikaanse randOsoonlaagVierde Industriële RevolusieMaselsLidwoordJapanWaterAfleiding (taalkunde)KaliumSuiwelprodukTrekarbeidBipolêre gemoedsteuringSpringbokkePretoriaKolorektale kankerSeksposisieDataverwerkingBloemfonteinHomoniemJazzVoortrekkermonumentMielieLenteToringMenslike seksuele gedragMangelontstekingGesonde dieetKangogrotteBiodiversiteitSosiale mediaNag van die lang messeAfrikaansAustraliëPersSkarlakenkoorsTrappe van vergelykingTafelbergMenslike skeletIslamWeer (meteorologie)InflasieTropiese sikloonPoësieDemokrasieSnaarinstrumentAsiëBuffelHeupSowjetunieBevolkingBerillium🡆 More