Kevin Leo

Kevin Leo (gebore 18 Augustus 1971 in Rustenburg) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat opera- en ligte Afrikaanse liedjies sing.

Hy tree ook gereeld saam met Jakkie Louw op onder die verhoognaam Jakkals en Leo; en saam met Mathys Roets en Danie Niehaus as Drie van die Bestes. Hy is bekend vir treffers soos Se C´est la vie, Ek sal jou nooit vergeet en Liewe broer.

Kevin Leo
Gebore18 Augustus 1971 (1971-08-18) (52 jaar oud)
Rustenburg, Suid-Afrika
OorsprongSuid-Afrika
Beroep(e)Sanger en Akteur
Jare aktief1995 - nou
EtiketteLEONESS MUSIQUE, SONY, SELECT
AssosiasiesDrie van die Bestes
Jakkals en Leo
Webwerfkevinleo.co.za

In 1994 dring hy deur tot die finale rondte van die Crescendo-kompetisie in die afdeling mansvokaal.

Leo neem in Junie 2006 aan die internasionale operakompetisie Valsesia Musica in die Piëmontese Valsesia-Alpevallei in Italië deel en behaal die vierde plek. Tydens die wennerskonsert is Leo as Pavarotti Pocco of Klein Pavarotti voorgestel.

Albums

  • Sentimental Christmas
  • Sentimental Duets
  • Se, C'est La Vie
  • VOiCE, 2003
  • Met Die Treffers
  • Se, C'est La Vie, 1999
  • Jy's Ongelooflok
  • Gé - Lied van my lewe
  • XXI - Gospel Album

Filmografie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Kevin Leo AlbumsKevin Leo FilmografieKevin Leo VerwysingsKevin Leo Sien ookKevin Leo Eksterne skakelsKevin Leo18 Augustus1971AfrikaansDanie NiehausJakkie LouwMathys RoetsOperaRustenburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleJanie du PlessisC. Louis LeipoldtEiffeltoringRacheltjie de BeerLien se lankstaanskoeneJode in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykKondensasieTransatlantiese slawehandelAlkoholismeBatePad na jou hartErfenisdag (Suid-Afrika)WaterbesoedelingKweekhuiseffekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWieg van die MensdomDroogteVoornaamwoordIngrid JonkerGroot vyfBoomJohannesburgRenosterIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsiePornografieKonjunktivitisWoordeboek van die Afrikaanse TaalRassisme in AfrikaNeerslagFinale OplossingPlaattektoniekDuitslandKoppeltekenPlantVaginaKoue OorlogOligopolieMuishondEerste WêreldoorlogNic de JagerWebjoernaalSuurstofHibernasieSharpeville-slagtingKangaroe2001InligtingNG gemeente JansenvilleDokterGroepsdrukJohannes HahnProteïenDonkieTennisKoerantSpelerposisies in rugbyRooikatSteve BikoIronieMateriaalMcDonald'sAsiëMassaPornografiese akteurPapierAfleiding (taalkunde)KlavierMetaalYouTubeVierkantswortelWet op Verbod van Gemengde HuwelikeCorioliskrag7de LaanGloeilampE-posLuiperd🡆 More