Willem Botha

Willem Botha is 'n Afrikaanse sanger en akteur.

Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2007 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik. In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie.

Willem Botha
GenresPop, Rock
Beroep(e)Sanger, akteur
Jare aktief2007 – nou
EtiketteSony Music, Vat Vyf Musiek
Webwerfwillembotha.com

Botha studeer tans drama aan die Universiteit van Stellenbosch.

Diskografie

  • It's Alright
  • 2007: Inbox Van My Hart
  • 2007: Kô Ma Hier
  • 2009: Sê My Nou

Filmografie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

YouTube

Tags:

Willem Botha DiskografieWillem Botha FilmografieWillem Botha VerwysingsWillem Botha Sien ookWillem Botha Eksterne skakelsWillem Botha2007AfrikaanseDie BurgerKykNET

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormPad na jou hartEmosieInternetWolkTylaFrankrykBoelieryIngrid JonkerGoudkus (streek)ErfenisKweekhuiseffekKindermishandelingMieliestronkHannes van WykStrykysterAntoniemAfleiding (taalkunde)WaterTaalfossielByvoeglike naamwoordSelfmoordMuskeljaatkatKoperSkooluniformNazi-DuitslandRenosterArthur GrumiauxPuberteitTrappe van vergelykingAardedagKwame NkrumahTandbederfNoordwesNasiebouLandbouRonelda KamferSlaginstrumentLeestekenRugbyVigsLiesbreukKunsPolisieAkwariumBoer Soek 'n VrouVolhoubaarheidSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJagluiperdRekenaarLys van nedersettings in Suid-AfrikaPseudowetenskapCalviniaSinoniemTienerErektiele disfunksieVarkgriepBybelAustraliëGalblaasVoegwoordPerdMassaDikdermBurgerregtePriemgetalAarverkalkingMenslike skeletBeurtkragSwawelDolfynWikiquoteMartin Luther King jr.Christiaan BarnardKrokodil🡆 More