Terence Bridgett: Suid-Afrikaanse akteur

Terence Bridgett is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer wat in Afrikaans en Engels werk.

Van die Afrikaanse produksies waarin hy verskyn het, is: Pieter Jacobs se Plofstof, Wikus du Toit se Sing! (onder regie van Alby Michaels), Paul Slabolepszy se Konsternasie oppie stasie en Elsa Joubert se Poppie (onder regie van Sandra Kotzé). Hy het ook in talle Afrikaanse flieks en TV-reekse gespeel. In 2011 is hy met 'n ATKV-veertjie as beste akteur in ’n sepie vir sy spel in 7de Laan bekroon.

Terence Bridgett
Alias 11 April 1975
Geboorte Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bridgett is op 11 April 1975 in Kaapstad gebore, 'n laatlammetjie en enigste seun van vyf kinders. Hy begin sy skoolloopbaan by die Drakensberg-seunskool en matrikuleer van SACS. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Kaapstad se dramaskool waar hy 'n BA in Spraak en Drama verwerf.

Filmografie

Seleksie van die flieks waarin hy verskyn het:

Seleksie van TV-programme:

  • Rugby Motors, 2012 as Killer
  • Erfsondes, 2012 as Wong September
  • Konsternasie oppie stasie, 2009 as Clayton La Toiya
  • 7de Laan, 2000 as Jerome
  • Binneland Sub Judice

Verwysings

Tags:

7de LaanATKVAfrikaansAkteurElsa JoubertEngelsPaul SlabolepszyPieter JacobsSandra KotzéSuid-AfrikaWikus du Toit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartversakingNiersteenJohannesburgMaatskappyWet op Bantoe-onderwysVryheidsdagKonsentrasiekampBrandmondsindroomMenslike seksuele gedragSeptimius AwardsPornhubVerkleurmannetjieLys van kinderspeletjiesLiewe HeksieSelfmoordSamestellende afleidingNagmaalNeerslagMandalaStilleweJanie du PlessisWeskusVierkantswortelMisdaadJohannes MeintjesThabo MbekiTuisbladChristiaan BarnardLys van nedersettings in Suid-AfrikaBeeldspraakMaroela MediaBek-en-klouseerJagluiperdAspoestertjiePaulus van TarsusRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VrouPapegaaieTweede Nuwe JaarAnale seksNazi-DuitslandMagnetismeMIV/vigs in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)SwangerskapVulkaanYstervarkMaselsHeidelberg, GautengMielieWitbloedselLieweheersbesieBeroerteKinderregteSirkusSwartrenosterEeuSteve BikoYouTubeNatuurrampLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeslagGoudkus (streek)Hartaanval22 AprilReënMikro-ekonomieKaapse florarykVrystaatKasterolieHaasStam (taalkunde)Afro-AmerikanersN.P. van Wyk LouwTyla🡆 More