Liesl Du Toit

Liesl du Toit (nèè Kriel) is 'n Afrikaanse sangeres.

Sy het aanvanklik as lid van die populêre groep Shine4 opgetree. Haar debuut solo-album, Stukkie van jou Hart is in 2010 vrygestel. Sy het die meeste van die snitte op haar debuutalbum self geskryf (10 snitte self geskryf, 2 is deur ander skrywers). Du Toit het in 2013 in die Afrikaanse musiekblyspel "Pretville" die rol van die verpleegster, Santjie gespeel.

Liesl du Toit
Gebore2 Oktober 1983 (1983-10-02) (40 jaar oud)
Centurion, Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2001 - nou
EtiketteColeske-kunstenaars/ IRIS
AssosiasiesShine4
Webwerfliesldutoit.co.za

Diskografie

  • Stukkie van jou Hart, 2010
  • Afri-Kaans op reis, 2011

Filmografie

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Liesl Du Toit DiskografieLiesl Du Toit FilmografieLiesl Du Toit Sien ookLiesl Du Toit Eksterne skakelsLiesl Du ToitAfrikaansPretvilleShine4

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeermagDataverwerkingGetalNeo-NazismeVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKommaSuid-AfrikaNatuurKontinentGreen PornoPotchefstroomSeksuele penetrasieGeskiedenis van Suid-AfrikaAsiëVoortrekkermonumentGoudSonnestelselGoogleDrinkwatervoorsieningErosietipesSwawelSeisoenDokterApostoliese GeloofsendingPerdHulpwerkwoordTienie HollowayLangste woordAtlantiese OseaanMag (sosiale wetenskappe)Lys van Afrikaanse skrywersOorstromingStollingsgesteenteLimpopo (rivier)SmaakDonkieVars waterMensDigitale en analogiese tydPolitieke partySeksueel oordraagbare infeksieAardverwarmingJudaïsmeMoskouSeekoeiWetenskaplike klassifikasieHernubare energieAluminiumSpeelkaartInleiding tot die genetikaHoenderNatriumMagnetismeVaginaAfrikaanse naguilMiljardSoweto-opstandCurly HowardSelfstandige naamwoordEkonomiese sektorErfenisdag (Suid-Afrika)KarooLeierskapGeskiedenis (vakgebied)BotswanaBelastingHindoeïsmeGroepsdrukDachshundVarkOopbroninhoudAgtervoegselLeeu🡆 More