Namakwaduif

Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie en enigste spesie in die duifgenus Oena.

Hulle kom wydverspreid in Afrika voor, en word benewens in dele van die Arabiese Skiereiland en in die droër dele van Madagaskar aangetref. Die voël is tipies 22 cm lank met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Soos die lemoenduif bestaan hul legsel uit tot 4 eiers, meer as ander duiwe.

Namakwaduifie
Namakwaduif
Namakwaduif
'n Mannetjie te Arusha, Tanzanië, en 'n wyfie in Mapungubwe Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oena

Swainson, 1837
Spesie:
O. capensis
Binomiale naam
Oena capensis
(Linnaeus, 1766)

Sien ook

Verwysings

Namakwaduif 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Oena capensis

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepEnergie-ontwikkelingLoonSweedsMaatskappyKunsHartaanvalSelfstandige naamwoordWaterMenslike skeletBreinkaartVraag en aanbodNelson MandelaJava (programmeertaal)JohannesburgFransVulkaanErosietipesBeesVrugLionel MessiAfrikaanse naguilKappie (skryfteken)ApartheidAfrikaanse woordelys en spelreëlsKlein vyf diereGianna MichaelsVenda (taal)Rina HugoMalariaGedigPaasfeesMpumalangaHaasSuikerbekkiesLys van Griekse mitologiese figureCarike KeuzenkampAanhalingstekensSokkerOrtopedieWerkersdagSprokieNasionale lied van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentKlavierByvoeglike naamwoordPersentasieEkonomiese VryheidsvegtersVrouWisselkoersLabia (geslagsdele)HeuningReënspinnekopOogproblemeIsraelBreinLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWaterstofBruin huisslangMaatskaplike verantwoordelikheidMonopolyNazi-DuitslandStaatstoelaeMoedersdagAfleiding (taalkunde)SonkragViëtnamoorlogSiembambaKwosiëntYslandMenstruasieOmtrek, oppervlakte en volumeSeksLetterlike en figuurlike taalgebruikWortelArmoedeEugenetika🡆 More