Duifagtiges

Duifagtiges (Columbiformes) is 'n orde van voëls.

Die orde bestaan uit twee families wat ongeveer 300 spesies omvat.

Duiwe
Tydperk: Vroeë Mioseen – Onlangs
Duifagtiges
'n Wildeposduif (Columba livia) in vlug.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Columbiformes
families

Taksonomie

Duifagtiges 
'n Dodo (Raphus cucullatus) †

Die orde bevat slegs twee families:

  • Duiwe (Columbidae)
  • Dodo's (Raphidae)

Al die spesies van die laasgenoemde familie het reeds uitgesterf. Die dodo, 'n loopvoël wat op die eiland Mauritius voorgekom het, was die bekendste hiervan.

Daarteenoor is die familie Columbidae (duiwe en tortelduiwe), uiters suksesvol en kom bykans reg oor die wêreld voor. Duiwe word algemeen in die wildernis, asook in stede en dorpe aangetref. Hulle word selfs as pluimvee aangehou en vetgevoer om geëet te word. Ander tipes duiwe sluit in: lokduiwe, sierduiwe en posduiwe.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsmanifesRookgewoonteSamestellingAnneli van RooyenGetalDie ontstaan van die dramaSatellietVoedselkettingWater (molekuul)NederlandsAsemhalingUitwerking van klimaatsveranderingHoofletterMilitêre diensplig in Suid-AfrikaInfeksieBesoedelingWitrenosterNasionale VrouedagSuurstofKatoenWerkersdag7de LaanKultuurVleilandKoolstofEuropaWerwelkolomBestaansboerderyLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAssonansieWitbloedselAnale kankerGordelroosAnale seksKankerJeuksiekteLys van Suid-Afrikaanse skrywersVlinderOnderhandelinge om apartheid te beëindigRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Wetenskaplike klassifikasiePersoonlikheidMensInsekSinoniemRooipandaSosiale mediaAardverwarmingKewerVryheidsdagWeer (meteorologie)Willie JoubertErfenisdag (Suid-Afrika)OseaanbesoedelingSuid-Afrikaanse WeermagWortelUnited Democratic FrontSeksueel oordraagbare infeksieNatuurlike hulpbronKoperAfrikaansLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOrale seksVraag en aanbodDikdermBeesvleisCristiano RonaldoAvbobAmhariesKlankMotKinderregteDolfynAntisemitismeKarakteriseringVersoeningsdag🡆 More