Die Mapungubwe- Nasionale Park is in 1995 gestig om die area rondom die geskiedkundige Vhembe Dongola of Mapungubwe te bewaar.
Mapungubwe beteken plek van die jakkals. Dié park is in die noordelike deel van die Limpopoprovinsie geleë en is 28 000 ha groot. Die naaste dorpe is Musina (voorheen Messina), 90 km oos van die park en Alldays, 58 km suidwaarts. Die hoogte bo seevlak wissel van 300 tot 780 m. Die grenspos Pontdrif is net wes van die park.
Mapungubwe- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Naaste dorp | Alldays |
Koördinate: 22°15′0″S 29°12′0″O / 22.25000°S 29.20000°O 29°12′0″O / 22.25000°S 29.20000°O | |
Oppervlak | 28 000 ha |
Openingsjaar | 1995 |
Bestuursliggaam | SANParke |
Webblad | Mapungubwe- Nasionale Park |
Onder die wildspesies wat in die park aangetref word tel
Die vernaamste besienswaardighede in Mapungubwe is die volgende:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mapungubwe- Nasionale Park, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.