Majorka

Majorka (Katalaans: Mallorca ; Spaans: Mallorca ; vanaf Latyn: Insula Maior groter eiland, later Maiorica die groter een, in vergelyking met Menorca die kleiner een) is 'n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die grootste eiland van die Baleariese Eilande.

Dit is ongeveer 160 km van die ooskus van Spanje en het 'n oppervlakte van 3 640,11 km². Die hoofstad en grootste stad is Palma de Mallorca, sowel van die eiland as van die provinsie Baleariese Eilande.

Majorka
Inheemse naam: Mallorca
Nasa-Satellietbeeld van Majorka
Nasa-Satellietbeeld van Majorka
Geografie
Majorka
Ligging Spanje, Baleariese Eilande, Middellandse See
Koördinate 39°37′N 2°59′O / 39.617°N 2.983°O / 39.617; 2.983 2°59′O / 39.617°N 2.983°O / 39.617; 2.983
Argipel Baleariese Eilande
Totale eilande 5
Hoofeilande Baleariese Eilande
Oppervlakte 3 640,11 vk. km
Hoogste punt Puig Major 1 445 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome gewes Majorka Baleariese Eilande

Hoofstad Palma de Mallorca
Grootste stad Palma de Mallorca (404 681)

Demografie
Bevolking 869 067

Bevolkingsgroepe Spanjaarde, Katalane
Grootste van die Baleariese Eilande

Geografie

Daar is twee bergreekse aan weerskante van die eiland, parallel met mekaar, wat van suidwes na noordoos strek. Tussen die bergreekse is 'n vrugbare vlakte.

Ekonomie

Die ekonomie bestaan uit vissery en boerdery. Die eiland is ook bekend vir sy muskadel- en montana-wyne.

Sien ook

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 284.

Eksterne skakels

Tags:

Majorka GeografieMajorka EkonomieMajorka Sien ookMajorka BronMajorka Eksterne skakelsMajorkaBaleariese EilandeEilandHoofstadKatalaansLatynMiddellandse SeeMinorkaPalmaSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerJosef SukTotalitarismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFrederik Willem de KlerkAppel (sanger)BelgiëTransvaalBoerjatiëDurbanSewe doodsondesSteve HofmeyrDuitse WikipediaBruin menseRanger 52023 Gaboenese staatsgreepJacques LootsLos AngelesHannes van WykAllan BoesakHondSaudiaPuerto RicoPous Gregorius XVIPanama-dokumenteFacebookOlifantKoos BekkerMenslike skeletJoodse kalenderSaldoDoziIndianeKruisigingW.A. Hofmeyr-prysRob HersovRenteDulcie van den BerghKolonoskopieLord’sKunsmusiekDirigent2013 Aboe Dhabi Grand PrixBlourokkeSkilpadMenseregtedagAardverwarmingJavaScriptTurks- en CaicoseilandeLemnosKoöperasiestoriesSelfieDigvormLeah van NiekerkJoe BidenJudeaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGodSt Giles' CathedralPeach van PletzenLys van Joodse feeste en herdenkingsRumatoïede artritis1991Henri MoissanTafelbergMiddeleeueOrthopteraMangelontstekingDonkieRenier van RooyenLys van slangeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WerkloosheidJennifer ZamudioLi KeqiangGianna MichaelsSt. LuciaKaapstad🡆 More