Baleariese Eilande

Die Baleariese Eilande (Katalaans: Illes Balears, Spaans: Islas Baleares) (39° 30'N, 3° 0'W) is 'n eilandgroep van die Koninkryk van Spanje in die Middellandse See.

Outonome Gemeenskap van die Baleariese Eilande
Comunitat Autònoma de les Illes Balears
Baleariese Eilande Baleariese Eilande
Vlag Wapen
Baleariese Eilande
Hoofstad Palma de Mallorca
Oppervlak
 – Totaal
 – % van Spanje
Gelys 15de
 5 192 vk. km
 1%
Bevolking
 – Totaal (2009)
 – % van Spanje
 – Bevolkingsdigtheid
Gelys 14de
 1 095 426
 2,3%
 219,44/vk. km
Statuut van Selfregering 1 Maart 1979
ISO 3166-2 ES-IB
Parlementêre verteenwoordiging
 – Setels in die Spaanse Kongres
 – Setels in die Spaanse Senaat


 8

 7 (benoem deur outonome regering)

59
Presidentin Francina Armengol (PSIB-PSOE)
Gobierno de Baleares

Dit is geleë naby die ooskus van Spanje (Katalonië en Valencia). Dit vorm 'n outonome gewes van Spanje. Die vernaamste eilande is Majorka, Ibiza, Minorka, Formentera en Cabrera.

Saam met ander kleiner eilandjies beslaan hierdie eilandgroep 'n oppervlakte van 5 014 km. Majorka, die grootste en belangrikste eiland, is baie ru. Die hoogste spits, Puit Mayor, is 1 445 m hoog. Die eiland het egter vrugbare laaglande in die suide en graan en groente word gekweek in die lande omring met vrugtebome. Minorka is laer geleë en ook meer blootgestel aan wind as Majorka en, soos die ander klein eilande, minder ontwikkel.

Nadat die eilande jare lank uit die hand van die een veroweraar in die ander oorgegaan het, het hulle in 1343 'n provinsie van Aragon geword. In 1708 is Minorka deur Engeland verower, maar later het die Franse dit afgeneem. In 1782 het dit weer in Spaanse besit gekom.

Eilande

Ligging Beeld Vlag Wapen Eiland Hoofstad
Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Majorka Palma de Mallorca
Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Minorka Mahón
Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Ibiza Ibiza
Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Formentera Sant Francesc Xavier
Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Baleariese Eilande  Cabrera Es Port

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

CabreraEilandgroepFormenteraIbizaKatalaansKataloniëMajorkaMiddellandse SeeMinorkaSpaansSpanjeValencia, Spanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatSpelerposisies in rugbyKoos du PlessisEngelsNierversakingAppelMaroela MediaWikipediaVierkantswortelStedelike hitte-eilandDuitse maselsKlimaatsverandering in AfrikaKrieketKlein vyf diereStilleweVars waterSelfieGlasOlifantLeierMondDieregeluideNarsistiese persoonlikheidsteuringDonkieDrakensberge1200PenisTussenwerpselOseaanSeksismeHeks van HexrivierKaapse florarykInentingNG gemeente JansenvilleAfrikaGroot TrekByWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMynbedryf van Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaDesmond TutuPaasfeesMaselsPornhubAlkoholismeGeslagsgelykheidInflasieOnderhoudKaliumDialoog in fiksieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidElektroniese of digitale mediaSamestellingAgtergrond (narratief)Langste woord23 AprilTrekarbeidJodeOntdekking van goud in Suid-AfrikaNazi-DuitslandWiki CommonsBloeddrukVoortrekkermonumentSarel Jacob PretoriusSatellietKoorsLionel MessiJohannes HahnVigsMosesKostuumsLeestekenConsolidated B-24 LiberatorLiesbreukGoogle MapsChristiane Jaccottet🡆 More