Palma

Palma (Katalaans: , Spaans: ), voorheen: Palma de Mallorca (Spaans) of Ciutat de Mallorca (Katalaans), is die hoofstad en grootste stad van die Baleariese Eilande, 'n outonome gebied in die ooste van Spanje in die Middellandse See.

Die stad het in 2015 'n bevolking van 400 578 gehad en het 'n oppervlakte van 208,63 km². Die stad is op die eiland Majorka geleë en is die belangrikste hawe van dié eiland. Palma is veral bekend vir sy toerismebedryf.

Palma
Palma

Kaart Vlag
Palma
Palma
Wapen
Palma
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Gebied Palma Baleariese Eilande
 Koördinate 39°34′N 02°39′O / 39.567°N 2.650°O / 39.567; 2.650
 Stigting 123 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 208,63 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 400 578
 - Bevolkingsdigtheid 1 912,92 vk/km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester José Hila Vargas (PSIB)
 Amptelike webwerf palma.cat

Eksterne skakels

Tags:

Baleariese EilandeHoofstadKatalaansMajorkaMiddellandse SeeSpaansSpanjeToerisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-Sotho (taal)MangelontstekingVryheidsmanifesSlangDieregeluideCorioliskragBedreigde spesieWatersuiweringInstagramSlag van BloedrivierKaapstadEkonomieWêreld- Ekonomiese ForumShakaSelfoonEnsiklopedieVerkragtingVrouKinderregteGrondbesoedelingWelwillendheidsdagBloedvergiftigingErfenishulpbronOrthopteraLien se lankstaanskoeneVreesNavorsingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSpelerposisies in rugbyAtriale fibrillasieAppendiksIronieMadison IvyOnderwysSomerBosbokKlopjagOnderhandelinge om apartheid te beëindigAntoniemToestand van materieSeksSpreeuFotoDemokrasieAfro-AmerikanersBTWBesoedelingKlereMetaalOorstromingRugbySkilpadWet op Bantoe-onderwysKunselementeVeerVulkaanLys van Joodse feeste en herdenkingsSoogdierMisdaadromanRooilipslangEuropaInternetSuurreënVerenigde State van AmerikaGroot TrekBestaansboerderyLuiperdSeksualiteitDeelwoordLys van hoofstedeKoorsblaarNelson MandelaAnale seksKatoenDriedimensioneel🡆 More