Katalane

Die Katalane (Katalaans, Frans en Oksitaans: catalans; Italiaans: catalani; Spaans: catalanes) is 'n etniese groep inheems aan die outonome gemeenskap Katalonië in die noordooste van Spanje.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Katalaans.

Hulle deel 'n gemeenskaplike Katalaanse kultuur, afkoms en praat Katalaans as moedertaal asook Spaans of Frans as tweede taal. Katalane vorm 'n nasie in die noordwestelike outonome gemeenskap Katalonië. Streng gesproke verwys die term Katalane na die bevolking van Katalonië wat net van Katalaanse afkoms is.

Katalane
Katalane
Totale bevolking: ca. 8,2 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Spanje Spanje 7,6 miljoen

Vlag van Argentinië Argentinië 188 000
Vlag van Frankryk Frankryk 110 000
Vlag van Meksiko Meksiko 63 000
Vlag van Duitsland Duitsland 48 000
Vlag van Peru Peru 39 000
Vlag van Andorra Andorra 29 000
Vlag van Italië Italië 23 000
Vlag van Chili Chili 16 000
Vlag van Venezuela Venezuela 6 200
Vlag van Kuba Kuba 3 600
Vlag van Ecuador Ecuador 850
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 700–1 738

Taal: Katalaans (moedertaal); Spaans en Frans (tweede taal)
Geloofsoortuiging: Christendom (Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk)
Verwante etniese groepe: Ander Romaanse volke soos Franse, Italianers, Portugese, Roemene en Spanjaarde
Katalane
Ligging van die Katalaanse lande (Països Catalans) in grys

Wêreldwyd leef omtrent 8,2 miljoen Katalane, waarvan sowat 7,5 miljoen in Katalonië. In 'n breër sin verwys die term Katalane ook na mense van Katalaanse afkoms wat in die sogenaamde "Katalaanse lande" (Països Catalans) leef en Katalaans praat. Die Katalaanse lande sluit naas Katalonië nog Andorra, die Baleariese Eilande, die outonome gemeenskap Valencia, die Franse departement Pyrénées-Orientales en die stad Alghero op die Italiaanse eiland Sardinië in.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepFransItaliaansKatalaansKataloniëMoedertaalNasieOksitaansSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Siya KolisiPoësieNarsismeWolfJohannes MeintjesVoornaamwoordNasionale PartySeevlakstygingSydneyEreksieSelfoonStudievaardighedeByMisdaadromanHigiëneMiljardWetenskapIngrid JonkerDonkieDiarreeDeelwoordAngina pectorisWitbloedselSuid-AfrikaMadison IvySwartbewussynsbewegingFotosinteseElandréPinksterZack du PlessisFamilie (verwantskap)Sosiale mediaDiskriminasieGalileo GalileiLys van Afrikaanse televisiereekseTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Gawes van die Heilige GeesWêreldwye webVoedselkettingWêreld- Ekonomiese ForumAgtervoegselGroot TrekLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMark (ekonomie)HoofpynSwawelArabies-Israeliese konflikAbstraksie (rekenaarwetenskap)ToerismeSonpaneelSkildklierSkilpadSelGroot GatKolonoskopieLys van veltoestandeSmaakHeuningbyMiddeloorontstekingWet op Bantoe-onderwysArmoedePaddaErosieBloeddrukCarike KeuzenkampMarsLVolstruisSuiwelprodukUnited Democratic FrontMaatskaplike verantwoordelikheidGreen PornoBorskankerKunselementeAnglo-BoereoorlogTropiese sikloonAnilingusAardbewing🡆 More