Krombekstrandloper

Die Krombekstrandloper (Calidris ferruginea) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika; veral aan die kus en varswatermassas en talle oorwinter.

Die streekbevolking is 300 000 voëls maar aan die afneem. Die voël is 18 – 23 cm lank, 45 - 85 g groot met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Curlew Sandpiper.

Krombekstrandloper
Krombekstrandloper
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. ferruginea
Binomiale naam
Calidris ferruginea
(Pontoppidan, 1763)
Sinonieme

Erolia ferruginea (Vieillot, 1816)

Fotogalery

Sien ook

Krombekstrandloper 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calidris ferruginea

Bron

Verwysings

Tags:

Krombekstrandloper FotogaleryKrombekstrandloper Sien ookKrombekstrandloper BronKrombekstrandloper VerwysingsKrombekstrandloper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartApostoliese GeloofsbelydenisWerkwoordAkroniemNag van die lang messeStadMandalaGemeenskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRookgewoonteVeeartsOnderwys in Suid-AfrikaChristogramHoofstadVormMenslike skeletJudaïsmeHoutAnorexia nervosaSlangToekoms van die AardeVaste stofKolonisasieEnkelvoudige sinBlack SashVingerseksDuitse maselsSuikersiekteVrugAppel (sanger)TelefoonKoorsKernoorlogGeelsugProvinsies van Suid-AfrikaDriedimensioneelGlobaliseringLetterlike en figuurlike taalgebruikBerilliumInflasieBTWKwaZulu-NatalNederduitsch Hervormde KerkWynPropagandaGevolge van aardverwarming op oseaneHeupAsiëDirekte en Indirekte redeXhosaSterSportEiffeltoringKalsiumEkonomie van Suid-AfrikaKasterolieKriekBeaufortskaalEmfiseemAfrikaanse WikipediaLys van bekende Suid-AfrikanersEkostelselVersoeningsdagHeks van HexrivierBoor (element)ProstaatkankerLys van elemente volgens simboolRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Edel Agtvoudige PadOpenbare redevoeringMenslike seksuele gedragJapanPinksterMigrasie van diereChristene🡆 More