E: Letter

Die letter E is die vyfde letter van die moderne Latynse alfabet en die tweede klinker.

Latynse letter E
E: Letter
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter E. Vir ander betekenisse sien E (dubbelsinnig).

Dit is die algemeens gebruikte letter in Engels, Frans, Duits en Spaans. In Navo se internasionale spellingsalfabet word "E" uitgespreek met die woord "Echo".

Die letter E het ontwikkel uit die Griekse letter epsilon. Die Semitiese letter hê het waarskynlik eers 'n biddende of roepende menslike figuur voorgestel en was moontlik op 'n soortgelyke Egipitese hiëroglief gebaseer, alhoewel die hiëroglief anders uitgespreek en gebruik is.

Egiptiese hiëroglief
q’
Semities
Fenisies
H
Etruskies
E
Grieks
Epsilon
Latyns-Romeins
E
A28
E: Letter E: Letter E: Letter E: Letter Roman E

E met skryftekens

  • É, é
  • È, è
  • Ê, ê
  • Ë, ë
  • Ě, ě
  • Ē, ē
  • Ĕ, ĕ
  • Ė, ė
  • Ę, ę

Skakel

Tags:

DuitsEngelsFransKlinkerLatynse alfabetLetterNAVO-spelalfabetSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DachshundAfrikanernasionalismeHernubare energieNag van die lang messeDubbelpuntTswanaTikTokKweekhuiseffekKnysnaNatuurbewaringOsoonlaagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNierversakingToringLeah van NiekerkKoerantRekeningkundeVlieënde HollanderTweede VryheidsoorlogSanskritVersoeningsdagWinnie Madikizela-MandelaAtleetvoetMensJesus van NasaretDagboekDialoog in fiksieKlein gekolde katRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BrandmondsindroomAartappelDeon GrootGroepsdrukSoweto-opstandSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeJohannes MeintjesTienie HollowayGrondWerkersdagHerfsGeestesteuringPornografiese subgenresSharpeville-slagtingSekondêre sektor van die ekonomieVersamelnaamMasturbasieJagluiperdBreedtegraadKommunismeDriedimensioneelPriemgetalVulkaanJohn Samuel SchlesingerWhatsAppPolitieke partyPuberteitHematurieBywoordAanhalingstekensBiodiversiteitMeningsverskil oor aardverwarmingKlereFiela se kindIndustriële RevolusieNamibiëKalenderLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaProteïenNic de JagerSwitserlandCarles PuigdemontVigsOogproblemeAnilingusNedersetting🡆 More