Vitamien E

Vitamien E verwys na 'n groep van agt komplekse vetoplosbare vitamiene, onder andere die tokoferole en tokotrinole.

Vitamien E
Vitamien E se chemiese struktuur

Uit die baie verskillende vorms van vitamien E, is gamma-tokoferol die mees algemene in 'n Westerse dieet.

Vitamien E het vele biologiese funksies in die liggaam, dié as antioksidant die belangrikste en bekendste een. Ander funksies sluit in ensiemaktiwiteit, uitdrukking van gene, en neurologiese funksies. Daar word vermoed dat die belangrikste funksie van vitamien E is as selboodskapper en nie soseer as antioksidant nie.

'n Vitamien E-gebrek in diere lei tot onvrugbaarheid en ander spierafwykings. Daar is egter nog geen tekens dat die vitamien ʼn invloed op die mens het nie. Dit word egter gebruik vir die behandeling van steriliteit.

Bronne van vitamien E in 'n dieet


Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vitamien E Bronne van vitamien E in n dieetVitamien E BronneVitamien E VerwysingsVitamien E Eksterne skakelsVitamien EVitamien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndiëWiskundige terminologieNatuurbewaringSirkelVerantwoordelikheidSarel Jacob PretoriusLeonardo da VinciOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNatuurwetenskapHomofoonTuberkuloseStikstofMiddelmisbruikPinksterAandagstreepGalileo GalileiResensieDemi Lee MooreBrasiliëTegnologieNoord-KaapPseudowetenskapWet op Verbod van Gemengde HuwelikeWaterpokkiesVigsSpinnekopNedersettingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaSamestellingJeuksiekteRekenaarWêreld- Ekonomiese ForumThys die BosveldklongVormToerismeHannes van WykEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaFiela se kindRugbyTussenwerpselSeptimius AwardsKarakteriseringDermpoliepGasMasturbasieKaapstadLys van kinderspeletjiesMusiekMetafoor7de LaanWikipediaSebraFacebookSlag van BloedrivierBywoordHeupNederduitsch Hervormde KerkTekstielVolstruisVersamelnaamBiologieKaapstadse waterkrisis 2015-2018SkooluniformLandbouMagnetismeHemelBesemPesachKartografieSoogdierGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSwawelRacheltjie de BeerDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSelfmoordTeam Fortress 2Distrik Ses🡆 More