Yellowwood Park

Yellowwood Park is 'n voorstad van Durban, oos van Chatsworth en suid van die Kenneth Stainbank-natuurreservaat.

Die voorstad is aangelê op grond wat behoort het aan die Stainbank-familie waarop geelhoutbome gegroei het, en is ná die bome genoem.

Yellowwood Park
Yellowwood Park is in KwaZulu-Natal
Yellowwood Park
Yellowwood Park
Yellowwood Park Yellowwood Park se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°55′5″S 30°56′34″O / 29.91806°S 30.94278°O / -29.91806; 30.94278 30°56′34″O / 29.91806°S 30.94278°O / -29.91806; 30.94278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
HoofplekDurban
Oppervlak
 • Totaal2,48 km2 (0,96 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 216
 • Digtheid2 103/km2 (5 450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense40,0%
 • Indiërs/Asiërs18,2%
 • Bruin mense3,0%
 • Swart mense38,3%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Engels 58,8%
 • Zoeloe 28,4%
 • Afrikaans 6,1%
 • Xhosa 3,1%
 • Ander 1,3%

Vir sensusdoeleindes beslaan die buurt 2,48 km². In 2011 was die bevolking 5 216, van wie 40% Blankes was en 38% Swart. Engels is die grootste huistaal met amper 59% en Zoeloe die naasgrootste (28,4%). Afrikaans was vierde met 6,1%.

Verwysings

Tags:

Chatsworth, KwaZulu-NatalDurbanVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JagluiperdAbstraksie (rekenaarwetenskap)GlobaliseringIslamTafelbergHomoniemVars waterVaginale kankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidFiela se kindEjakulasieWynand du ToitKeelseerNiersteenChatGPTMuishondOppervlakte2024 Formule Een-seisoenDysselsdorpNeutGenreTandbederfMisdaadMaanEpilepsieGamelanItaliëOlimpiese SpeleGroot GatKarlien van JaarsveldVryheidsdagAngolese BurgeroorlogDoziPerdVoegwoordTrappe van vergelykingDemi Lee MooreKrimpvarkieKlimaatveranderingEllipstekenStamlose broodboomGeboorteGoudInfeksieLys van Afrika-landeKinkhoesBloedsomloopstelselMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVigsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPolitieke partyNarkoseDramaRina HugoKunsmatige intelligensieMonopolieSeksposisieBeaufortskaalSebraGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNic de JagerAristotelesDaggaAngssteuringLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van WêrelderfenisgebiedeRepubliek VenesiëSanskritMikro-ekonomieSeisoenPokkeBywoordVergelykings (taalkunde)AartappelGreen PornoErfenisdag (Suid-Afrika)MeervoudCarles Puigdemont🡆 More