Witspikkel-Koffervis: Spesie van vis

Die witspikkel-koffervis (Ostracion meleagris) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die kus van Oos-Afrika en suidwaarts tot by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted boxfish.

Witspikkel-koffervis
Witspikkel-Koffervis: Identifikasie, Sien ook, Bronne
'n Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Ostracion
Spesie:
O. meleagris
Binomiale naam
Ostracion meleagris
G. Shaw, 1796

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank en die mannetjie en wyfie is verskillend gekleur. Die mannetjie is donker bruin met wit kolletjies op die rugkant en die laer sye is blou met oranje kolletjies. Die wyfies en onvolwassenes is swart met wit kolletjies op. Die vis se lyf word langer soos dit volwassenheid bereik.

Die vis leef in rotsplate en vlak aflandige riwwe in water wat 1 tot 30 m diep is waar hulle onder rotsoorhange bly. Hulle kom een-een of in pare voor. Die vis vreet alge, sponse en ongewerweldes.

Sien ook

Bronne

  • Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 ISBN 978-1-86825-981-6
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Witspikkel-Koffervis IdentifikasieWitspikkel-Koffervis Sien ookWitspikkel-Koffervis BronneWitspikkel-Koffervis Eksterne skakelWitspikkel-Koffervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmfiseemKappie (skryfteken)Groot-VisrivierPikkewynSimmetrieBoelieryNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAngssteuringOopbroninhoudRob HersovKlimaatveranderingBosluisbytkoorsRivierMagsverheffingViëtnamoorlogIdioomHartaanvalOnderhandelinge om apartheid te beëindigVoorvoegselLionel MessiPablo PicassoGeografie van Suid-AfrikaKoorsblaarNG gemeente JansenvilleOrthopteraAfkortingOlimpiese SomerspeleBalletTennisAssonansieTekstielKrugerwildtuinStaatstoelaeMaanIronieAfrikanersSuid-Afrikaanse InkomstediensBeurtkragVerkoueKalsiumKrapLiewe HeksieKewerMateriaalWapen van NamibiëInfeksieBloedvergiftigingAnilingusKommunikasieRobbeneilandByvoeglike naamwoordKarretjiemenseRooipandaLys van Afrikaanse skrywersLoodBoerboelSkaakHadedaInflasieLys van bekende Suid-Afrikaners22 NovemberWêreldboekedagLongontstekingAnneli van RooyenDawidPoësieStaalSonSwedeSpinnekopAlkoholismeJohan BadenhorstVoortrekkermonumentSinoniemStudievaardighedeOntwerpFacebook🡆 More