Willem Ii Tilburg

Willem II is 'n sokkerspan in Tilburg (Nederland) wat in die Eredivisie speel.

Die tricolores (die span se bynaam) speel in die Koning Willem II-stadion (kapasiteit: 14 637 sitplekke). Willem II was al drie keer kampioen van Nederland gewees en het twee keer die KNVB-Beker gewen. In seisoen 2013/14 het die klub die kampioenskap van die Eerste divisie (vir die derde maal) gewen en het hulle promosie na die Eredivisie verdien.

Willem II
Willem Ii Tilburg
Volle naam Willem II Tilburg
Stigting 12 Augustus 1896
Tuisveld Koning Willem II Stadion,
Tilburg
Kapasiteit 14 637
Voorsitter Vlag van Nederland -
Afrigter Vlag van Nederland Jurgen Streppel
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen Nederland (3)
    1915/16, 1951/52, 1954/55
    (naaswenner (1): 1998/99)
  • Eerste divisie (3)
    1957/58, 1964/65, 2013/14
    (naaswenner (1): 1987/88)
  • KNVB-Beker (2)
    1944, 1963
    (naaswenner (1): 2005)

Beroemde sokkerspelers en afrigters

Spelers

Afrigters

Tags:

Willem Ii Tilburg ErelysWillem Ii Tilburg Beroemde sokkerspelers en afrigtersWillem Ii TilburgEerste divisieEredivisieKNVB-BekerKoning Willem II-stadionNederlandSokkerTilburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BostonCarike KeuzenkampDigitale objek-identifiseerderArgeologieRenier van RooyenAppelblaarPankreasIntensiewe vormSeksueel oordraagbare infeksieEkostreekSt Giles' CathedralAreolaGeelslangNierKoekie (rekenaarwetenskap)AustraliëMaanSiembambaFrederik Willem de KlerkWhatsAppRugbyLongontstekingKlem-in-die-kaakWillie JoubertJacques Loots309 v.C.KadmiumPtolemeusEreksiePeach van PletzenMaria MagdalenaGroot TrekBoer Soek 'n VrouKameelperdIdioomAlgemene relatiwiteitIranBestuiwingDiarreeSerebrospinale vogPenisComrades-maratonAllergieWaterMeksikoTeologieWes-GhatsGordelroosChristelike kruisRoofdierVSA dollarLys van bekende Suid-AfrikanersSaoedi-ArabiëMotorvoertuigTafelbergKoöperasiestoriesOrtodokse KerkVerenigde StateKolitisAnale kankerAndré P. BrinkEwenaarRefentse MorakeElim, LimpopoRieldansKettinglynBrendan PeyperSuid-Afrikaanse randGiovanni di BicciParasetamolVatikaanstadAfrikaanse taalleerGeografiese koördinatestelselMachu PicchuNorwichLemnosKabeljouNiccolò Machiavelli🡆 More