Die Eerste Liga is op één na die hoogste sokkerkompetisie in Nederland wat deur die KNVB georganiseer word.
Dit is die laagste liga waar betaalde sokker gespeel word. Die kompetisie heet amptelik die Jupiler League, vernoem na die hoofborg, Jupiler. Die wenner van die eerste liga word elke jaar na die Eredivisie gepromoveer. Die beste spanne speel steeds ses wedstryde ("Periodekampioen") en die hoog geëindigde spanne plaas hulle vir die Nacompetitie, waar hulle teen Ereligaspanne moet speel vir 'n plek in die Ereliga. Die klub wat twintigste eindig, sal na die Tweede Liga relegeer.
Eerste Liga | |
2023–24 Eerste Liga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1956 |
Eienaar | KNVB |
Inwydingseisoen | 1956 |
Deelnemende lande | Nederland |
Aantal spanne | 20 |
Mees onlangse kampioen | Heracles Almelo (2023–24) |
Verwante kompetisies | Eredivisie Tweede Liga Derde Liga Hoofdklasse Eerste klasse |
Sedert seisoen 2013-'14 speel daar ook drie jeugspanne van Ereligaklubs in die Eerste Liga. In 2020 is as gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie geen kampioen gekroon nie.
Hierdie klubs speel in seisoen 2022–23 in die Eerste Liga:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Eerste Liga (Nederland), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.