Co Adriaanse

Jacobus Co Adriaanse (gebore op 21 Julie 1947 in Amsterdam) is 'n Nederlandse sokkerafrigter.

Hy is tans sonder klub, sedert hy ontslaan is as afrigter van FC Twente op 3 Januarie 2012. Hy het baie sukses behaal by Willem II (naaswenner in die Eredivisie), AZ Alkmaar (halfeindstryd om die UEFA Beker), FC Porto (hy het die nasionale titel en die Beker van Portugal gewen) en Red Bull Salzburg (hy het die Bundesliga gewen).

Co Adriaanse
Co Adriaanse
Co Adriaanse in 2009
Persoonlike inligting
GeboortenaamJacobus Adriaanse
Gebore21 Julie 1947 (1947-07-21) (76 jaar oud)
GeboorteplekAmsterdam, Nederland
SpeelposisieVerdediger
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1964–1970De Volewijckers
1970–1976Utrecht176(0)
Spanne bestuur
1984–1988PEC Zwolle
1988–1992FC Den Haag
1992–1997Jong Ajax
1997–2000Willem II
2000–2001Ajax
2002–2005AZ
2005–2006Porto
2006–2007Metallurg Donetsk
2007–2008Al-Sadd
2008–2009Red Bull Salzburg
2010–2011Katar
2011–2012Twente
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Co Adriaanse is bekend daarvoor dat sy spanne altyd aggressief aanval.

Speler

As sokkerspeler het Co Adriaanse tussen 1964 en 1970 vir De Volewijckers gespeel en tussen 1970 en 1976 vir FC Utrecht.

Afrigter

Seisoene Klub Land Liga Erelys
1984–88 PEC Zwolle Co Adriaanse  Nederland Eredivisie
1988–92 FC Den Haag Co Adriaanse  Nederland Eredivisie
1997–00 Willem II Co Adriaanse  Nederland Eredivisie
2000–01 Ajax Co Adriaanse  Nederland Eredivisie
2002–05 AZ Alkmaar Co Adriaanse  Nederland Eredivisie
2005–06 FC Porto Co Adriaanse  Portugal Primeira Liga Nasionale kampioen en Portugese beker
2006–07 Metallurg Donetsk Co Adriaanse  Oekraïne Vysjtsja Liha
2007–08 Al-Sadd Co Adriaanse  Katar Qatari League
2008–09 Red Bull Salzburg Co Adriaanse  Oostenryk Bundesliga Nasionale kampioen
2010–11 Olympische span Qatar Co Adriaanse  Katar
2011 FC Twente Co Adriaanse  Nederland Eredivisie Johan Cruijff Schaal

Tags:

1947201221 Julie3 JanuarieAZ AlkmaarAmsterdamEredivisieFC PortoFC TwenteNederlandSokkerUEFA Europa LeagueWillem II Tilburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornografiePaarl GimnasiumUniondaleJohn Samuel SchlesingerAfrikanersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBeeldspraakFranse RewolusiePoësieNelson MandelaWiki CommonsOntwikkelende landFotosinteseVoortrekkermonumentNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDeelwoordKunsmatige algemene intelligensieReënspinnekopMenslike seksuele gedragDinosourusChatGPTWiskundige terminologieVerkleurmannetjieImpakte van toerismeJapanHakerMobutu Sese SekoNG gemeente TheunissenToerismeAfleiding (taalkunde)OrthopteraTrappe van vergelykingPlae van EgipteOnderwysSnaarinstrumentGreen PornoLongAartappelRassismeBloedsomloopstelselDesmond TutuSteenkoolRob HersovKitaarKatherine JohnsonVoornaamwoordBotswanaBeesGeestesteuringMonopolyBorskankerOseanografieOmtrek, oppervlakte en volumeMaroela MediaSteve HofmeyrLionel MessiKalenderWoestyn19de eeuDroogteGenitale vratHindoeïsmeKlein gekolde katEerste WêreldoorlogVulkanismeRugbyBernice WestHidroulikaAntoniemHamburgerHolocaustJode in Suid-AfrikaKletsrym🡆 More