Fc Utrecht

FC Utrecht is 'n sokkerklub in die Nederlandse stad Utrecht, wat in die Eredivisie (die hoogste nasionale sokkerafdeling) speel.

Die span speel sy tuiswedstryde in De Galgenwaard, wat 'n kapasiteit van 24 500 sitplekke het. FC Utrecht het in 1970 ontstaan na 'n saamsmelting van die drie professionele sokkerspanne in Utrecht: DOS (wat in 1958 die nasionale titel het gewen), Velox en Elinkwijk. Die klub is een van die min klubs wat nog nooit uit die Eredivisie gerelegeer is nie.

FC Utrecht
Fc Utrecht
Volle naam Football Club Utrecht
Stigting 1 Julie 1970
Tuisveld De Galgenwaard,
Utrecht
Kapasiteit 24.500
Voorsitter Vlag van Nederland Frans van Seumeren
Afrigter Vlag van Nederland Jan Wouters
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • KNVB-beker (3)
    1985, 2003, 2004
    (naaswenner (2): 1982, 2002)
  • Johan Cruijff Schaal (1)
    2004
    (naaswenner (1): 2003)
  • Intertoto Beker
    (naaswenner (1): 2007)

Beroemde sokkerspelers

Tags:

19581970EredivisieNederlandSokkerUtrecht (munisipaliteit)VV DOS

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerMaatskaplike verantwoordelikheidVreesGeskiedenis van Suid-AfrikaMuishondNedersettingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartSuiwelprodukBloemfonteinJagluiperdSkildklierVigsAgtervoegselNatuurlike hulpbronOnderhandelinge om apartheid te beëindigPlastiekLabia (geslagsdele)WerkwoordSlawernyGrondLys van Suid-Afrikaanse skrywersMoedersdagJoodse kalenderBoerboelKindersiektesVlinderVolstruisGeletterdheidInsekRivierJo BlackKrugerwildtuinVenda (taal)InfeksieMorfeemSlag van BloedrivierOm-te-infinitiefkonstruksieBladwisselendRookgewoonteKasteel die Goeie HoopGevolge van aardverwarming op oseaneHaasMikro-ekonomieNederlandAnrich HerbstKommunikasieBesnydenisToestand van materieHector PietersonTennisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMagnetismeDie Stem van Suid-AfrikaSkoenlapperSelfstandige naamwoordJakobKoerantWikiquoteSeisoenRenteVerlede tydMenseregteHartseerApokriewe boekeVulkanismeBernice WestJudaïsmeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTweede WêreldoorlogSlangWatersuiweringGautengSinkKriekRob Hersov🡆 More