Lourens Adriaanse

Lourens Adriaanse (gebore op 5 Februarie 1988 in Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op vaskopstut vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.

Lourens Adriaanse Rugbyportaal
Volle naam Lourens Cornelius Adriaanse
Geboortedatum 5 Februarie 1988 (1988-02-05) (36 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 181 cm
Massa 115 kg
Skool Paarl Gimnasium
Universiteit Universiteit van Stellenbosch
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vaskopstut
Springbokno. 853
Jeugspanne
Jare Span
2004–2009 Westelike Provinsie
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2010 Maties 16 (0)
korrek soos op 30 Junie 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2013
2014–
Griekwas
Natalse Haaie
37
0
(15)
(0)
korrek soos op 30 Junie 2014.
Verteenwoordigend
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2013
2014-
Cheetahs
Sharks
30
13
(0)
(0)
korrek soos op 30 Junie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 (0)
korrek soos op 30 Junie 2014.

Loopbaan

Adriaanse is in Kaapstad gebore en het vir die Westelike Provinsie se jeugspanne gespeel. Hy verteenwoordig Maties in die Varsitybeker in 2009 en 2010, voordat hy na die Griekwas vertrek vir die 2011-seisoen. Sy plaaslike opgang bereik 'n hoogtepunt met sy insluiting in die Cheetahs Superrugbyspan en hy maak sy debuut in 'n wedstryd teen die Reds in Brisbane.

Aan die begin van die 2014-seisoen sluit hy by die Sharks aan. Hy word ingesluit in hul span vir die 2014 Superrugbyseisoen en maak sy debuut vir die Sharks in 'n 31-16 oorwinning oor die Bulls in Durban.

Internasionale loopbaan

Adriaanse word opgeroep vir die Springbokspan vir die 2013 mid-jaar toetse teen Italië, Skotland en Samoa, maar hy het nie in enige van die wedstryde gespeel nie. Hy maak uiteindelik sy Springbokdebuut in 'n toets teen Frankryk op 23 November 2013 in Parys.

Verwysings

Eksterne skakels



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Lourens Adriaanse LoopbaanLourens Adriaanse VerwysingsLourens Adriaanse Eksterne skakelsLourens Adriaanse19885 FebruarieCurriebekerKaapstadNatalse HaaieRugbySharks (Superrugbyspan)Suid-AfrikaanseSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismeKonsentrasiekampToerismeReënBergBevolkingsafnameBorsklierDirekte en Indirekte redeStaalAfkappingstekenTydsoneKorrupsiePrimêre sektor van die ekonomieBreinvliesontstekingLys van veltoestandeGemeenskapsorganisasieMorfologie (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989InternetDuitslandAkroniemSwart menseFinale OplossingGroepsdrukVioolOrtopedieKaapse florarykVaginale kankerBoelieryIngrid JonkerMuisvoëlWoordsoortDaggaLys van elemente volgens simboolSinoniemTsoenamiBernice WestSendelingposisieOnderwerp (taalkunde)EnergieRekenaarTuisbladSelfbeeldKlimaatsverandering in AfrikaWaterstofTussenwerpselTekstielVlekvrye staalAgtervoegselReënspinnekopFibonacciLys van landeKriekNasionale PartySatellietfotoSkilpadGroot TrekAppel (sanger)Sharpeville-slagtingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGewone tarentaalHipoteseGeldGetalMenslike skeletErfenisBritse en Amerikaanse maateenhedeChris HaniKoorsLetterlike en figuurlike taalgebruikAkkedisBiologieBloeddrukAardkorsNarsistiese persoonlikheidsteuringTelevisie🡆 More