Vryheid Van Panorama

Die vryheid van panorama is 'n begrip uit die outeursreg wat slegs in sommige lande erken word.

Vryheid Van Panorama
Lande se status wat vryheid van panorama betref.

Op kunswerke soos skilderye, argitektuur, beelde ensomeer berus gewoonlik outeursregte wat die skepper daarvan beskerm teen plagiaat. Talle van hierdie kunswerke is egter in publieke plekke uitgestal, soos monumente, geboue ensomeer. In talle lande word hulle as deel van die panorama gesien, wat beteken dat mense vryelik daarvan foto's mag neem en publiseer. Die juridiese status wissel egter baie van land tot land. In Suid-Afrika en Namibië bestaan hierdie regte nie. In België is dit in 2015 gewysig, sodat afbeeldings van die bekende atomium nie meer op Wiki Commons uitgewis word nie en nou gewys kan word.

Tags:

Outeursreg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekBestuiwingReënspinnekopViëtnamoorlogEnsiklopediePropagandaNatuurrampJava (programmeertaal)Markus JoosteOngeprosesseerde kosSeksuele opwekkingHeupvervangingOorBateDierYslandHoenderGeskiedenis van kindermishandelingAs jy singHartaanvalSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSikloonSekondêre sektor van die ekonomieJazzElandréSteenkoolPeach van PletzenKlereKoorsblaarSuikersiekteHemelvaartRuslandLeestekenEnkelvoudige sinGalblaasBurgerregteBaarmoederTuberkuloseGreen PornoChemiese verbindingPolisieLys van Afrika-landeJaco JacobsAalwynSkaakCalviniaAgtergrond (narratief)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaKilometerKlem-in-die-kaakPlae van EgipteSimboolNeurenberg-verhoreArabiesPeperbus, FraserburgWeervoorspellingAnilingusTweede VryheidsoorlogPampoentjiesOranjerivierLabia (geslagsdele)PornhubSenuweestelselEskomDoziVulkaanTweede WêreldoorlogNic de JagerVaginaWynWeer (meteorologie)ChristendomGholf🡆 More