Vendahoender

Die Vendahoender is 'n inheemse Suid-Afrikaanse hoenderras.

Vendahoender
Vendahoenders in porselein-kleurslag

Geskiedenis

Die ras is in 1979 deur Dr. Naas Coetzee in Limpopo ontdek. Die hoenders het opgeval deur hul gehardheid, siektebestandheid en eierproduksie. Later is soortgelyke hoenders in die suide van die Wes-Kaap en in die voormalige Qwaqwa aan die voet van die Drakensberge gevind. Die ras word tans deur die SASPO erken.

Eienskappe

Die ras is gehard en siektebestand. Van die oorspronklike Suid-Afrikaanse landrasse staan hulle bekend as die beste eierprodusente. Die hane weeg gewoonlik 2,9 tot 3,6 kg, die henne 2,4 tot 3,0 kg. Die bene en die snawel is geel. Daar is twee erkende kleurslae: porselein en swart-bont.

Eksterne skakels

Tags:

HoenderSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AswoensdagMakrielVaduzWikinewsVaginaBosluisKruisigingBrandstofHondsdolheidBestuiwingFord FiestaThe MizRooibokDie BylLetterlike en figuurlike taalgebruikVakbondPlatluisRuslandSianobakterieAfrikaansWynand StrydomLys van veltoestandeTurksvyStapelvoedselKolorektale kankerGewone janfrederikWes-KaapSelfieSuikerbekkiesVlag van Suid-AfrikaISBN1991BloedsomloopstelselAardeMin ShawBrandmondsindroomNamibiëGeboorteBek-en-klouseerProstaatkankerRoodepoortGlenys LynneBora BoraKernreaksieApokriewe boekePalantir TechnologiesVrymesselaryKarla du PlessisXhosaByvoeglike naamwoordFacebookWaterpokkiesAngolaGeldParasetamolKeiskammahoekSeksualiteitKewerKalenderIntensiewe vormHerpes simplexSuid-Afrikaanse Grensoorlog16 NovemberAfrikanersDroomVormMorfeemDieetveselBorskankerNaaktheidRina Hugo🡆 More